Beurtkrag kan nou weens ’n laer aanvraag na elektrisiteit vroeër opgeskort word.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beurtkrag lyk só in komende dae
Beurtkrag sal tot Sondag toegepas word in wissellende fases. Só lyk die vooruitsig:
Fase 4-beurtkrag SA’ners se voorland
“Die hoër beurtkragfases is nodig om die noodreserwes te help opbou,” lui die verklaring.
Verbruikersake: Is jy verseker teen beurtkrag se skade?
Ons gaan nou die hoeveelste week van beurtkrag binne en daar is steeds geen lig aan die einde van die Eskom-tonnel nie. Mense begin nou erg kla omdat die baie aan- en afskakel hul toestelle breek en die kos in hulle vrieskaste begin ontdooi. Kan ʼn mens jou teen hierdie soort risiko verseker? Ina Opperman het gaan uitvind.
Fase 3-beurtkrag duur voort
Daar is tans geen eenhede beskikbaar by Kusile-kragstasie nie.
Fase 2 vir die naweek voorspel
Die kragnetwerk is onder groot druk nadat vyf opwekkingseenhede oornag onklaar geraak het.
Nog onklaar eenhede noodsaak langer beurtkrag
Daar was al 91 dae beurtkrag vanjaar.
Beurtkragskedule aangepas
Eskom sê hy sal Vrydagmiddag meer inligting bekend maak oor die naweek se beurtkragskedule.
Beurtkrag afgeskaal
Só lyk die beurtkragvooruitsig tot Vrydag.
Fase 4 vroegoggend ingestel
Eskom het ’n kort ruk gelede die beurtkragfase verhoog.
SA se ‘woord van die jaar’ sal niemand verbaas
Pansat kies elke jaar ʼn woord wat die filosofie en essensie van daardie gegewe jaar vasvang.
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom het Sondag in ʼn verklaring gesê beurtkrag is nodig om noodopwekkingsreserwes saans te bestuur.
Meer beurtkrag ingestel
Die ineenstorting van vier kragopwekkers by Eskom se kragstasies die afgelope 24 uur noodsaak die kragverskaffer nou om die beurtkragfase te verhoog.
Beurtkrag Vrydag aangepas
Hoewel beurtkrag nog voortduur, wink effense verligting van die voortslepende kragonderbrekings.
Fase 2-beurtkrag weer ingestel
Beurtkrag sal van Maandag tot Woensdag elke dag van 16:00 – 00:00 ingestel word.
Geen beurtkrag dié naweek
Jy het reg gelees, Eskom het genoeg krag om die ligte hierdie naweek aan te hou.
Dís hoe beurtkragsake nou staan
Eskom sê sy noodopwekkingsreserwes moet aangevul word, terwyl verskeie eenhede weer die gees gegee het.
Beurtkrag tot fase 4 verhoog
Dié fase sal tot verdere kennisgewing geld.
Kapenaars dalk binnekort vergoed vir kragbesparing
Die inisiatief vorm deel van die Stad Kaapstad se planne om die Moederstad se ligte langer aan te hou.
Fase 3 geld nog dae lank
Die eerste van sewe opwekkingseenhede by die Camden-kragstasie kon Saterdagaand in diens gestel word.