Die land se private hospitale moet egter steeds self planne maak om pasiënte aan die lewe te hou te midde van die alewige kragonderbrekings.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Nog R33 miljard nodig om Kusile, Medupi te voltooi
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag vrae in die parlement beantwoord waartydens hy bekend gemaak het dit gaan nog sowat R19 miljard kos om Medupi te voltooi en R14 miljard om Kusile te voltooi.
Lae damvlakke noop nog beurtkrag
Vragskepe met diesel het Donderdagoggend in Mosselbaai vasgemeer.
Sommige Jhb-hospitale van beurtkrag kwytgeskeld
Die stad het meer as 130 gesondheidsfasiliteite en in hierdie stadium kan net 10 daarvan kwytgeskeld word.
Fase 4-beurtkrag verleng
Eskom het Woensdag bevestig hy sal voortgaan om fase 3 en fase 4 afwisselend tot Saterdag in te stel.
Nóg ʼn naweek van beurtkrag
Suid-Afrikaners was hoopvol dat Eskom sy beurtkragfases teen die naweek sou afskaal, maar ʼn aankondiging Woensdag het dié hoop verpletter.
De Ruyter: ‘Geen towerstaf’ vir beurtkrag
André de Ruyter het vir Maroela Media gesê die kragkrisis kan veel vinniger opgelos word as die regering net sy samewerking gee.
Versoek om hospitale van beurtkrag kwyt te skeld
Die minister van gesondheid is al vir ʼn geruime tyd besorg oor die impak van beurtkrag op gesondheidsdienste landswyd.
‘Ons vorder met kragprobleem’ – Ramaphosa
“As ons net verby die mees onmiddellike krisis kyk, is daar werklike tekens van vordering en goeie redes om optimisties te wees.”
Beurtkrag dié week nog met ons
Eskom ervaar steeds uitdagings met diesel van sy verskaffer en dit beperk die beskikbaarheid van diesel in grootmaat vir die Ankerlig- en Gourikwa-oopsiklusgasturbines.
Beurtkragvooruitsigte bring vir nou effense verligting
“Indien die onsekerheid oor dieselvoorraad voortduur, kan hoër fases van beurtkrag vereis word.”
SA gaan naweek op fase 5 tegemoet
Dié beurtkragfase behels tot agt uur lange kragonderbrekings per dag.
Skeld hospitale kwyt van beurtkrag
“Gesondheidsorgpraktisyns in staatshospitale kan weens beurtkrag nie noodoperasies betyds doen nie en stel gevolglik die lewe van die pasiënte in gevaar.”
Ganse ineenstorting van kragnetwerk? ‘Nie sommer’, sê kenners
“Ek dink mense moet kwaad wees, maar ek dink nie hulle moet paniekerig wees nie.”
Fase 5-beurtkrag duur voort
Eskom het Dinsdagaand bevestig beurtkrag fase 5 duur voort met die moontlikheid dat ʼn laer fase teen Donderdag ingestel sal word.
Beurtkrag: ‘SA kort kenners, nie politici’
Die DA stel nou voor dat die nasionale energiekrisiskomitee onmiddellik ontbind word.
Fase 6 maak SA’ners suur
ʼn Aanwyser wat mense se vlak van geluk meet, wys dat Suid-Afrikaners ʼn mengsel van woede, teleurstelling en vrees beleef ná Eskom se aankondiging Sondag.
Beurtkragfase verlaag
Geen besonderhede is nog bekend oor wat beurtkrag vir die res van die week gaan behels nie.
Beurtkrag: SA op ‘mespunt van anargie’
Intussen hang Eskom se versoek vir ʼn prysverhoging van 38% soos ʼn swaard oor alle Suid-Afrikaners en hul ondernemings se koppe.
Wes-Kaap reg om beurtkrag te pak
“Die Wes-Kaapse regering is op alle fronte voorberei sou beurtkrag op hierdie vlak voortduur.”