“Onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening van Eskom is een van die grootste struikelblokke in die mededingendheid, volhoubaarheid en winsgewendheid van boere, ondernemings en bedrywe in Suid-Afrika.”
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beurtkrag lê dalk voor
ʼn Tekort aan opwekkingskapasiteit kan die kragvoorsiener noop om op kort kennisgewing weer beurtkrag in te stel.
Beste Pravin, André: Dié kenners kan Eskom help red
Die lys bevat die name van sommige van die land se voorste kenners op die gebied van krag en is Donderdag aan die minister van openbare ondernemings en die hoof van Eskom gestuur.
Beurtkrag-fase verhoog
Beurtkrag kan moontlik Suid-Afrikaners se voorland die komende naweek wees indien daar enige verdere onderbrekings is.
Beurtkrag is terug
Die beurtkrag waarteen Eskom Dinsdag gewaarsku het, is hier.
Beurtkrag dreig weer
Suid-Afrikaners moet hulle begin staal vir kragonderbrekings oor die volgende drie dae.
‘Nog jare’ voor beurtkrag wyk
“Ek sal my hoed opeet as die regering binne twee jaar ’n einde aan beurtkrag maak,” sê die energiekenner Ted Blom.
‘Regering se kragplan benoude sprong in regte rigting’
“Deur deregulering en die verwydering van regulatoriese hindernisse bevry ons die private sektor en gemeenskappe om skeppende en veerkragtige oplossings vir die krisis te bied.”
Ramaphosa se kragplan: Dít moet jy weet
Groter private belegging in opwekkingskapasiteit, versnelling in die verkryging van nuwe kapasiteit, die instaatstelling van ondernemings en huishoudings om in sonkrag te belê en die ontbondeling van Eskom in drie eenhede.
Só lyk regering se plan om ligte aan te hou
Eskom gaan nou krag inkoop en invoer van buurlande.
Ramaphosa spreek nasie toe oor energiekrisis
Die aankondiging volg enkele ure nadat Eskom laat weet het dat die moontlikheid van nóg beurtkrag bestaan.
Regering moet padgee vir dié wat kragkrisis kan (en wil) oplos
Die DA sê dit is nie nou die tyd vir “ideologie, mag en beheer nie” en dat die regering een van die grootste probleme in die pad na kragsekerheid is.
Net toe SA dink beurtkrag is verby…
Die kragvoorsiener sê dit lyk asof twee foute by die Kriel-kragsentrale veroorsaak is deur erge mistigheid wat die afgelope dae daar geheers het.
Duur Eskom-krag ‘SEB se skuld’ – navorsing
Eskom se besluit om voorkeur te gee aan transformasie, eerder as prestasie, veroorsaak dat verbruikers gemiddeld 27% duurder vir krag betaal, het navorsers bevind.
Beurtkrag verleng
Beurtkrag sou aanvanklik net tot vandag toegepas word.
Beurtkrag tot volgende week ingestel
Die beurtkragfases vir die res van die week is afhanklik van opwekkingseenhede wat weer by die kragnetwerk gevoeg sal word.
Nou soek Eskom geld as jy nié sy krag verbruik
Die sukkelende kragvoorsiener vra Nersa nou boonop ook vir ʼn verhoging van 32,7% in die prys van krag.
Beurtkrag dalk die komende week opgeskort
Die hoof van Eskom voer aan dat beurtkrag eers eens en vir altyd ʼn ding van die verlede sal wees wanneer Eskom bykomende kapasiteit by die nasionale kragnetwerk kan voeg.
Die A tot Z van sonkrag by jou huis
“Ongeag die benarde kragsituasie waarin Eskom is en beurtkrag wat verbruikers lamlê, bly so ʼn stelsel ʼn belegging vir enige Suid-Afrikaner.”
Regsaksie kom as regering wéér ramptoestand instel
Luidens mediaberigte oorweeg pres. Cyril Ramaphosa dit glo om nóg ʼn ramptoestand af te kondig – dié keer weens die voortslepende kragkrisis.