Eskom het Dinsdag die jongste vooruitsig vir beurtkrag vir die week bekendgemaak.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Staal jou vir nóg beurtkrag
Daar was Maandag steeds ʼn tekort aan opwekkingskapasiteit, maar André de Ruyter, hoof van Eskom, beloof daar is lig aan die einde van die tonnel.
Regering ‘kan en wil’ beurtkrag beëindig
Ramaphosa sê ná meer as ʼn dekade van kragtekorte, kan Suid-Afrikaners met reg gefrustreerd en kwaad voel.
Gereelde terugvoer oor energiekrisis vereis
Die speaker van die nasionale vergadering versoek dat die parlement op hoogte gehou moet word van uitvoerende ingrypings om die energiekrisis te hanteer.
Só lyk beurtkrag vir die volgende paar dae
Fase 4-beurtkrag sal van Sondagmiddag toegepas word met verskeie fases beurtkrag deur die loop van die week.
Regering ‘kies’ om SA in duisternis te dompel
Solidariteit meen die oplossing vir die kragkrisis lê op die dak van elke huis, winkelsentrum of skool.
Beurtkrag-fase vir Vrydag verhoog
Daar is aanvanklik op die beurtkragskedule aangedui dat fase 2- en 3-beurtkrag van Vrydag af ingestel sal word.
Private verskaffers kan ‘kragrevolusie’ veroorsaak
“Die nuwe elektrisiteitsektor kan duisende nuwe werksgeleenthede direk en miljoene geleenthede indirek skep.”
Kragkrisis: Enorme toename in private opwekking nodig
Selfs al voer Suid-Afrika die regering se voorgestelde Geïntegreerde Hulpbronplan (IRP) perfek uit, sal die land steeds teen 2030 beurtkrag ondervind, waarsku die Solidariteit Navorsingsinstituut.
Beurtkrag: ‘Verklaar energie-noodtoestand’
’n Energie-noodtoestand moet verklaar word wat dit moontlik sal maak om rompslomp te omseil wat in die pad staan van nuwe opwekkingsvermoë.
Beurtkrag lê landbou lam
Agri SA sê boere rapporteer reeds geweldige verliese namate verwerkingsmasjinerie, besproeiingstoerusting en ander masjinerie skade ly en tot stilstand kom weens onderbrekings in kragtoevoer.
Tshwane bekommerd oor ‘beurtkrag-wipwarit’
Talle sektore in die metro het reeds miljoene rande verloor vir elke uur wat beurtkrag ingestel word.
Petrol, diesel, elektrisiteit: ʼn Energiekrisis en ekonomiese ramp
“Die staat kan ‘n belangrike bydrae lewer om te voorkom dat die huidige krisis in ‘n ramp ontaard.”
Ekonomiese impak erger met elke hoër beurtkragfase
Reservoirs loop leeg tydens beurtkrag en die verhoogde prys van diesel maak dit amper onmoontlik vir ondernemings om self die krag aan te hou.
Nóg ’n week van beurtkrag lê voor
Suid-Afrikaners moet hul staal vir fases 2-, 4-, 5- én 6-beurtkrag oor die volgende paar dae.
Eskom-ooreenkoms: Só vorder onderhandelinge
“Ons verstaan die hele land hou die onderhandelinge dop aangesien dit in die openbare belang is om dit [die staking] op te los en daar is baie druk op ons om dadelik te reageer.”
Beurtkrag: Fase 6 opgeskort
Die kragvoorsiener het te midde van die welkome nuus gewaarsku dat die verminderde beurtkragfases slegs is vanweë die feit dat die vraag na krag oor naweke aansienlik laer is as deur die week.
Fase 6 nou eers weer later ingestel
Eskom sal intussen vandag amptelik sy jongste aanbod aan die vakbonde, wie se werkers al langer as ‘n week staak, ter tafel lê.
‘Gekoördineerde benadering kritiek te midde van Eskom-situasie’
“Voor Eskom nie sy arbeidskwessies opgelos het nie, sal dit nie onredelik wees om gereelde en hoë vlakke van beurtkrag te verwag nie.”
Fase 6 nou vroeër ingestel
Lees ook hier wat die vooruitsigte van beurtkrag vir die naweek is.