Eskom sê hoewel van die werkers reeds Woensdagoggend vir diens aangemeld het, is daar steeds ’n groot aantal wat nog nie by die werk terug is nie.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Fase 6-beurtkrag is hier
Baie Suid-Afrikaners sal vir die grootste gedeelte van vanaand in die donker sit.
Fase 6-beurtkrag beplan
Tien opwekkingseenhede het oornag die gees gegee. Hier is wat dit kan beteken:
Fase 4-beurtkrag duur voort tot ‘minstens’ Woensdag
Dus sal beurtkragtye van Maandag om 05:00 tot minstens middernag Woensdag ingestel word.
Beurtkragfase verhoog
Eskom het ʼn beroep op werkersvakbonde gedoen om in belang van alle Suid-Afrikaners op te tree en onwettige stakings op te hef.
Betogings kan tot nóg beurtkrag lei
Eskom waarsku dat voortgesette stakings tot die gevaar van bedryfsonderbrekings en die inwerkingstelling van beurtkrag op hoër fases kan lei.
Fase 3-beurtkrag of hoër moontlik – Eskom
Eskom sê hy moes sedert April reeds 40 dae van beurtkrag instel en 270 miljoen liter diesel gebruik om aan die aanvraag na krag te voldoen.
Beurtkrag nou vroeër én langer
Eskom waarsku boonop dat hoër fases dalk tydens spitstye saans ingestel kan word.
Beurtkrag tot Donderdag ingestel
“Hierdie tekort aan opwekkingskapasiteit kan ook die risiko van beurtkrag in die komende weke verhoog.”
Moontlikheid vir beurtkrag nou hoog
Die kragnetwerk trek nog swaar.
Kragnetwerk sukkel (weer)
Die kragnetwerk sal vanaand en oor die volgende paar swaar trek.
Kragnetwerk trek weer swaar
Eskom beplan nie in dié stadium enige beurtkrag vir Dinsdag nie, máár…
Geen beurtkrag (vir nou)
Sou Eskom later genoop word om beurtkrag in te stel, sal dit heel waarskynlik gedurende die aand se piektyd wees.
Geen beurtkrag vanaand
Soos gewoonlik waarsku Eskom dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word.
Ligte vanaand weer af
“Drie opwekkingseenhede sal na verwagting teen vanaand in diens gestel word, wat die druk effens sal verlig.”
Beurtkrag: Amal se ligte Sondag aan
Eskom het Sondag aangekondig dat hy ʼn marginale verbetering in sy opwekkingskapasiteit ervaar.
Fase 1 dié naweek; hoë risiko vir nóg beurtkrag
Eskom waarsku nou oor ’n verhoogde risiko van beurtkrag in die komende weke indien sy tekort aan opwekkingskapasiteit voortduur.
Minder beurtkrag Sondag ingestel
Sedert Saterdagmiddag is verskeie opwekkingseenhede weer tot die netwerk herstel.
Beurtkrag word tot fase 4 verhoog
Dit is volgens die kragvoorsiener weens die vraag na elektrisiteit wat hoër as verwag is en sommige opwekkingseenhede wat uitgeskop het.
Beurtkrag nou langer toegepas
Volgens Eskom is beurtkrag nou verleng teen einde dieselreserwes te beskerm en in ʼn poging om die hoeveelheid beurtkrag te bedwing.