Eskom sê “voldoende beskikbare opwekkingskapasiteit” het hom in staat gestel om beurtkrag 11:00 op te skort.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Nóg ʼn aanpassing aan beurtkrag
Fase 1- en fase 2-beurtkrag sal daagliks om die beurt ingestel word tot verdere kennisgewing.
Eskom spring weer van beurtkragfase
Die nasionale kragvoorsiener sê hy kan hierdie keer die fase verlaag.
Beurtkrag: Eskom spring van een fase na die ander
Eskom het omstreeks 16:00 Sondag, tydens die soveelste beurtkragbywerking die afgelope naweek, bekend gemaak dat fase 1-beurtkrag vir ʼn paar uur toegepas sal word voor beurtkrag weer opgeskort word.
Beurtkrag vir eers opgeskort
Volgens Eskom is dit danksy verbeterde opwekkingskapasiteit en sal hy mense inlig indien die situasie verander.
Nét fase 1 geld tot Sondag
Eskom het beurtkrag Saterdag verder afgeskaal.
Laer fase beurtkrag geld nou dié naweek
Eskom sê danksy die herindiensstelling van ʼn opwekkingseenheid en ʼn daling in gedeeltelike ladingsverliese wat tot ʼn verbetering in opwekkingskapasiteit gelei het, sal die laer fase geld.
Eskom ‘genoodsaak’ om fase 3 in te stel
Die kragvoorsiener sê ondanks die feit dat 3 200 MW se opwekkingskapasiteit in die afgelope 48 uur weer aanlyn gebring is, is daar ʼn behoefte om voort te gaan met beplande instandhouding.
Fase 2 nog langer van krag
Volgens Eskom het spanne van kragsentrales oor die hele land oor die naweek gewerk om nog opwekkingseenhede aanlyn te bring.
Beurtkrag verder afgeskaal
Die kragvoorsiener sê hy sal later die vooruitsig vir beurtkrag vir die res van die week bekend maak.
Fase 3-beurtkrag duur voort tot Donderdag
Fase 3-beurtkrag sal nou tot Donderdag, 18 Januarie 2024 om 05:00 voortduur.
Geen fase 4-beurtkrag Saterdag nie
Die kragvoorsiener het vroeër aangedui dat fase 4-beurtkrag vanaf Saterdagmiddag om 16:00 tot Sondagoggend om 05:00 sou geld.
Fase 3, 4-beurtkrag oor die naweek ingestel
Fase 3-beurtkrag sal Vrydagmiddag om 16:00 ingestel word waarna fase 3 en 4-beurtkrag oor die naweek toegepas sal word.
En beurtkrag is weer terug
Eskom sê hy het ’n “terugslag” in die terugkeer na diens van twee opwekkingseenhede beleef.
Beurtkrag oor nuwe jaar? Ja, dit ís nou nodig – kenner
Die einste kenners wat verbaas was oor die jongste beurtkragaankondiging so vroeg in die nuwe jaar sê dit is nou duidelik waarom dit ʼn noodsaaklike stap deur Eskom was.
Beurtkrag is terug
ʼn Reeks onbeplande onderbrekings, saam met ʼn verwagte toename in die vraag na elektrisiteit, het beurtkrag genoodsaak.
Beurtkrag nog langer opgeskort
“Eskom sal die kragstelsel fyn dophou en verbruikers inlig indien enige beduidende veranderinge plaasvind.”
Geen beurtkrag in vanjaar se Kerskous
Suid-Afrikaners kan vanjaar uitsien na ʼn Kersdag sonder beurtkrag.
Beurtkrag opgeskort
Goeie nuus vir Suid-Afrikaners is dat hulle – vir nou – beurtkragvry is.
Só lyk beurtkragvooruitsig tot Sondag
Fase 2-beurtkrag word om 16:00 vandag hervat en sal tot 05:00 Donderdagoggend voortduur.