Fase 2 sal egter weer om 16:00 inskop.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beurtkragvooruitsig verbeter by die dag
Nog verdere verbeterings aan die beskikbare opwekkingskapasiteit in die kragnetwerk beteken dat beurtkrag effe afgeskaal word.
‘Verbeterde kapasiteit’ laat SA op fase 3
Altesaam 12 889 MW is egter steeds weens onklaarrakings onbeskikbaar.
Koeberg-eenheid Maandag afgeskakel
Die afskakeling van eenheid 2 van Koeberg beteken dat 980 MW vanaf Maandag nie op die kragnetwerk beskikbaar sal wees nie.
Só lyk vooruitsig vir beurtkrag
Fase 3-beurtkrag sal Vrydagmiddag van 16:00 toegepas word tot Saterdag om 05:00. Daarna sal verskillende beurtkragfases oor die naweek toegepas word.
Fase 4 weer hier
Fase 4-beurtkrag is vanmiddag laat ingestel.
Minder beurtkrag vandag
Die beurtkragskedule het oor die afgelope paar dae gereeld verander om onder meer Eskom se noodreserwes te help bestuur.
Fase 3- en 4-beurtkrag dié week van krag
Hierdie patroon – Fase 3-beurtkrag soggens en Fase 4-beurtkrag saans – sal daagliks herhaal word.
Beurtkrag ‘ongrondwetlik’, beslis hof
Die hof het dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit, opdrag gegee om hospitale, skole en polisiestasies teen volgende maand van beurtkrag vry te stel.
Minder beurtkrag dié naweek
Vooruitsigte vir minder beurtkrag dié naweek is pas aangekondig.
Beurtkrag-situasie verbeter verder
Volgens die kragvoorsiener is daar verdere verbetering in die kragopwekkingskapasiteit en noodreserwes.
‘In duie stort van kragnetwerk onwaarskynlik’
ʼn Stemboodskap wat die afgelope week die rondte gedoen het, waarsku dat groot ondernemings regmaak vir ʼn algehele ineenstorting van die kragnetwerk.
Beurtkragsituasie verbeter
Eskom het bekend gemaak dat beurtkrag oor die volgende paar dae tussen fase 3 en fase 5 sal wissel.
Fase 5, 6-beurtkrag geld nou ondanks nog ʼn Kusile-eenheid
Eskom se aankondiging oor ʼn hoër fase beurtkrag kom enkele ure nadat hy met tevredenheid aangekondig het dat die Kusile-kragstasie se eenheid 2 Dinsdag, twee dae voor die beplande datum, tot die kragnetwerk bygevoeg is.
Fase 4, 6-beurtkrag beurtelings toegepas
“Die patroon van fase 4-beurtkrag tussen 05:00 en 20:00 en fase 6-beurtkrag van 20:00 tot 05:00 sal tot Saterdagoggend herhaal.”
Eskom ‘mislei’ oor beurtkragskedules
Dit is nie die eerste keer dat gerugte die ronde doen dat beurtkrag op veel hoër fases ingestel word as wat amptelik aangekondig word nie.
Fase 4 geld byna die hele week
Die aankondiging kom te midde van ʼn hittegolf wat tans groot dele van die land raak.
Beurtkrag Sondag effe laer
Eskom het tans 15 386 MW se opwekkingskapasiteit beskikbaar.
Fase 6-beurtkrag: Noodreserwes moet aangevul word
Die kragvoorsiener het vroeër gesê ’n tekort aan opwekkingsvermoë en noodreserwes het hom genoop om drasties die fase te verhoog.
Fase 6 is terug (en dít heelnaweek)
Eskom het Vrydag “met groot spyt” aangekondig dat fase 6 vanaf 12:00 ingestel sal moet word.