Fase 4-beurtkrag is Woensdag in die vroeë oggendure tot verdere kennisgewing ingestel.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beurtkragfases vir week aangepas
Beurtkrag sou tussen fases 1 en 3 gewissel het, maar weens die gebrek aan opwekkingskapasiteit is dit nie moontlik nie.
Fases 1, 2 én 3 dié week
Eskom sê fase 3-beurtkrag sal tot Maandag 05:00 duur weens die tekort aan opwekkingskapasiteit en die behoefte om noodreserwes te bestuur.
Fase 3-beurtkrag nou van krag
Dié aankondiging kom ondanks die nuus dat eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale Saterdag ná byna ’n jaar weer aanlyn gebring is.
Beurtkrag: Fase 3 tot Saterdag
Hier is die beurtkragskedule vir die naweek.
Fase 2, 3-beurtkrag duur voort
Die patroon van fase 2-beurtkrag in die oggend en fase 3-beurtkrag in die aand sal daagliks herhaal tot verdere kennisgewing.
Mbalula ‘verskuif bloot blaam in kragkrisis’
“Die poging om die Jet-IP die sondebok te maak is nie net misleidend nie, maar ʼn absolute verdraaiing van die werklikheid.”
Eskom verwag geen beurtkrag oor die naweek nie
Beurtkrag sal na verwagting vanaf Saterdagoggend om 05:00 tot Maandag om 16:00 opgeskort word.
Jhb kry Maandag eie beurtkragrooster
Dié rooster sal behels dat kliënte wat direk van City Power krag kry, minder deur beurtkrag geraak word.
Beurtkrag is terug
Nadat beurtkrag vir langer as ʼn week nie toegepas is nie, sal dit weer vanmiddag begin en tot verdere kennisgewing geld.
Beurtkrag bly opgeskort
Suid-Afrikaners se ligte is nou al byna ʼn week lank ononderbroke aan.
Beurtkragsituasie bly onveranderd
Eskom sê wel die nasionale kragnetwerk is tans “redelik onder druk”.
Kragkrisis: ‘ANC volg kortpaaie voor die verkiesing’
“Dit word al hoe meer duidelik dat die ANC-regering poog om te spoeg-en-plak waar hulle kan om beurtkrag tot die verkiesing te beheer. Hulle het nie enige langtermyn-strategie wat tot voordeel van die land is nie.”
Daar’s lig in beurtkragtonnel – Ramokgopa
Die minister van elektrisiteit is positief oor die vordering in opwekkingskapasiteit en sê Eskom word tot hoër vlakke van bedryfsdoeltreffendheid herstel.
Beurtkrag bly opgeskort
Suid-Afrikaners is nou al vier dae lank beurtkragvry, met fase 1 wat later vandeesweek na verwagting in werking gestel sal word.
Beurtkrag steeds opgeskort
Die voortgesette verbetering in opwekkingskapasiteit en die noodreserwes wat reeds ten volle aangevul is, is die rede waarom beurtkrag nie skielik weer kop uitsteek nie.
Beurtkrag bly tot Maandagmiddag opgeskort
Danksy verbeterde kragopwekking, bly beurtkrag opgeskort tot Maandagmiddag om 16:00.
Só lyk beurtkrag oor die naweek
Só lyk die beurtkrag-vooruitsig vir die naweek.
Fase 2-beurtkrag tot verdere kennisgewing
Volgens Eskom is dit die gevolg nadat vier opwekkingseenhede onklaar geraak het, asook die behoefte om reserwes aan te vul ter voorbereiding vir die komende week.
Beurtkrag: Fase 2 begin Maandagmiddag
Minder onklaarrakings en ʼn laer vraag na krag tydens die aandspitstyd, beteken die ligte kan deur die dag aangehou word.