Eskom sê voortgesette verbeterde opwekkingskapasiteit en ʼn laer verwagte vraag na krag oor die naweek beteken beurtkrag kan met tye heeltemal opgeskort word.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Fase 2- en 3-beurtkrag om die beurt dié week
Fase 2- en fase 3-beurtkrag sal hierdie week daagliks om die beurt toegepas word tot verdere kennisgewing.
Geen beurtkrag die langnaweek
Beurtkrag sal tot Saterdagoggend geld voordat dit vir die res van die langnaweek opgeskort sal word.
Beurtkrag Vrydag tot 16:00 opgeskort
Die kragvoorsiener sê nou daar is ʼn verminderde vraag na elektrisiteit en onklaarrakings staan op 13 445 MW opwekkingskapasiteit.
Beurtkrag bedags terug
Só lyk die jongste beurtkragfases.
Steeds goeie nuus oor beurtkrag
Fase 3-beurtkrag sal dan weer van 16:00 tot Vrydag om 05:00 geld.
Geen beurtkrag deur die dag
Eskom het beurtkrag om middernag opgeskort en dit sal eers weer laatmiddag hervat word.
Beurtkrag Dinsdag tydelik opgehef
Só lyk die jongste stand van sake met die kragnetwerk.
Beurtkrag deurnag opgeskort
Fase 3-beurtkrag sal van 00:00 opgeskort word tot 05:00 môreoggend. Fase 1-beurtkrag word Dinsdag van 05:00 tot 16:00 toegepas.
Van fase 3 na 2!
Eskom het ’n kort rukkie gelede aangekondig dat fase 2-beurtkrag Sondag vanaf 16:00 tot Maandag 16:00 geïmplementeer sal word. Daar is voorheen bekendgemaak dat fase…
Geen beurtkrag tot die son sak
Eskom sê daar is ʼn verdere verbetering in sy opwekkingskapasiteit, maar dit beteken nie dat beurtkrag heeltemal opgeskort gaan word nie.
Is Eskom se diesel, geld kapot?
Indien Eskom se dieselvlakke te laag is om die gasturbines te bedryf, is die kans goed dat Suid-Afrika ʼn tydperk van semi-permanente fase 6-beurtkrag sal binnegaan.
Laer beurtkragfases hierdie naweek
ʼn Verminderde vraag na krag oor die naweek beteken dat laer beurtkragfases vir die volgende paar dae ingestel gaan word.
Effense beurtkragverligting
Eskom sê verbeterde opwekkingsprestasie – en ʼn verminderde vraag na krag oor die naweek – beteken beurtkragfases kan effe afgeskaal word.
Fase 5-beurtkrag geld nou onbepaald
Fase 5-beurtkrag is van 06:00 Vrydagoggend af onbepaald ingestel.
Hoë fases van beurtkrag net tydelik, hoor kabinet
Die DA bestempel die kabinet se terugvoer as “ʼn verstommende bewys van onverskilligheid oor wat Suid-Afrikaners tans moet deurmaak”.
Eskom waarsku oor kragverbruik
Die koue weer is glo die rede waarom Eskom veral gedurende spitstye onder erge druk verkeer.
Beurtkragskedule verander al weer
Suid-Afrika het die afgelope paar uur van fase 4-beurtkrag, tot fase 5 en nou fase 6 oorgegaan.
En ons is terug op fase 5
Enkele ure nadat beurtkrag effens skiet gegee het en van fase 5 na fase 4 verlaag is, is Suid-Afrika weer op fase 5. Dís hoekom:
Fase 5-beurtkrag is terug!
Fase 4-beurtkrag sal van Dinsdag om 05:00 van krag wees tot verdere kennisgewing.