“Ons het my hare gaan afsny op Bloubergstrand, want ek wou my man en kinders deel daarvan maak. Maar my vierjarige dogtertjie was daarna bang vir my en wou nie naby my kom nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bewusmaking"
Pandemie dra by tot stygende selfmoordsyfers
Volgens die WGO eis selfmoord jaarliks die lewe van meer as 700 000 mense wêreldwyd.