Die sakeman wat na bewering ʼn hoogswanger vrou ná ʼn onderonsie by ʼn Wes-Randse winkelsentrum oor ʼn parkeerplek aangerand het, sê hy het Bianca Fourie gekonfronteer aangesien sy hom voor sy kinders beledig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bianca Fourie"
Sakeman geskors ná onderonsie met swanger vrou
Die vooraanstaande sakeman wat na bewering ʼn hoogswanger vrou ná ʼn onderonsie by ʼn Wes-Randse winkelsentrum oor ʼn parkeerplek aangerand het, is uit sy pos geskors.