Nadat talle konsertgangers in Desember by die Global Citizen Festival by die FNB-stadion naby Soweto beroof is, het owerhede hul bes gedoen om die sekuriteit by dié stadion vir Saterdagaand se Ed Sheeran-konsert op te skerp – en alle aanduidings is dat die konsert ʼn dawerende sukses was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Big Concerts"
Tap Dogs in Suid-Afrika te sien
Dein Perry se Tap Dogs gaan binnekort Suid-Afrikaanse gehore met hul danspassies vermaak.