Daar is bevind dat die akteur nie ’n regverdige verhoor gehad het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bill Cosby"
Bill Cosby gevonnis
ʼn Regter het Bill Cosby Dinsdag as ʼn “seksueel gewelddadige aanvaller” bestempel as deel van die vonnisverrigtinge teen die bekende Amerikaanse akteur en komediant in verband met die seksuele aanranding van ʼn vrou meer as ʼn dekade gelede.
Cosby hoor vandeesweek sy lot
Bill Cosby sal vandeesweek gevonnis word en hy kan moontlik teen Dinsdagaand reeds agter tralies wees.
Bill Cosby hoor sy lot
Ná dekades van gerugte, regsgedinge en ondersoeke het die Amerikaanse komediant en akteur Bill Cosby sy lot gehoor na talle bewerings van seksuele aanranding.
Cosby-familie deel hartseer nuus
Die nuus kom nadat die Cosby-familie onlangs deur diep waters is ná Bill Cosby van seksuele aanranding beskuldig is.
Cosby-verhoor nietig verklaar
ʼn Regter het die 79-jarige komediant Bill Cosby se hofsaak Saterdag nietig verklaar nadat die jurie ʼn dooiepunt bereik het.
Cosby-jurie wil definisie hê van ‘bo redelike twyfel’
Die jurie is al vir vyf dae lank besig om te beraadslaag ná die komediant Bill Cosby se verhoor.
Cosby-saak gaan voort
Die saak van klagtes oor seksuele aanranding teen Bill Cosby gaan voort, het ʼn regter Donderdag gelas.
Geen aanklagte in Los Angeles teen Bill Cosby
Staatsaanklaers in Los Angeles het Woensdag bevestig dat hulle nie enige aanklagte teen die bekende akteur Bill Cosby gaan bring in verband met twee beweerde seksuele aanrandings nie.
Bill Cosby in hegtenis geneem
Die bekende Amerikaanse akteur Bill Cosby (78) is Woensdag in hegtenis geneem op ʼn aanklag van seksuele aanranding.
Cosby het erken hy het vroue bedwelm vir seks
Die Amerikaanse komediant en akteur Bill Cosby het in ʼn hof erken dat hy verdowingsmiddels gebruik het om seks met jong meisies te hê.