Vandag is Bill Gates die grootste eienaar van landbougrond in die VSA. Hy besit ʼn allemintige 97 934 hektaar bewerkbare grond.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bill Gates"
Bill Gates weer die wêreld se rykste
Bill Gates is na vier jaar weer die rykste persoon in die wêreld, aldus die jongste gradering van Forbes wat pas bekend gestel is.
Hier’s die rykstes
Die Forbes-tydskrif het pas sy lys van 400 rykste Amerikaners bekend gemaak.