Petzer en Wessels was twee weke gelede deel van ʼn betoging buite die landdroshof in Groblersdal waar Piet Groenewald (63) en Stephan Greeff (27) verskyn het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bittereinders"
Borgtog vir ‘Bittereinder’ wat glo aanrand
Francois van der Merwe, die Bittereinders se direkteur, is Woensdag ná ʼn vlugtige hofverskyning op borgtog vrygelaat.
Bittereinders-lid vas ná rusie by kuierplek
Die slagoffer wou glo by die man weet wat sy definisie van ʼn “boer” is oor sy betrokkenheid by die jeugbeweging.
Ondersoeke by Hoërskool Jan Viljoen duur voort
Altesame 12 leerders is ná die omstrede voorval by die skool geskors.