Die hofgebou waar Derek Chauvin se die verhoor gaan plaasvind, lyk soos ʼn gewapende kamp en word omring deur betonversperrings en lemmetjiesdraad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Black Lives Matter-betogings"
Nuuskommentaar: Zindzi Mandela sterf midde erge polarisering
Zindzi se dood kom te midde van raspolarisering in groot dele van die wêreld, wat saamval met die sleurstroom wat die Black Lives Matter-beweging bied.
VSA: ‘Black Lives Matter’ en die kulturele rewolusie
“Ou” idees, kultuur, gewoontes en gebruike moes eenvoudig vernietig word. Maar dié moderne kulturele rewolusie in die Weste is uiteraard nie ’n nuwe verskynsel nie, skryf Nico Stegmann.
Meer as 100 vas tydens #BlackLivesMatter-betogings in Londen
Meer as 100 persone is in hegtenis geneem tydens Black Lives Matter-betogings Saterdag in Londen.
#BlackLivesMatter-betogings: Standbeelde in Londen afgesper
Sogenaamde #BlackLivesMatter-betogings duur wêreldwyd voort ná die afsterwe van George Floyd in Minneapolis in die VSA.
Betogings oor koning Leopold-standbeeld in België
Derduisende petisies word onderteken om koloniale standbeelde te verwyder in die gees van die Black Lives Matter-beweging.
EFF wil staat dagvaar oor Collins Khosa-dood
Malema het onderneem dat elkeen wat deur die weermag se optrede tydens die afsonderingstyd beseer is, vergoed sal word.
Die nadraai van George Floyd se dood
Die georganiseerde oproeriges het die polisie se onwilligheid om in te gryp, gewaar, en het ‘n plundertog van vernietiging, chaos en anargie begin, skryf Rhoda Kadalie uit die VSA.