En Saterdag word Suid-Afrika se amperse wen teen die All Blacks toe in perspektief gestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bledisloe"
Bledisloetoets: is dit afgewater of gaan die vonke spat?
Daar is op die oog af nie baie op die spel in Saterdag se derde Bledisloetoets tussen die Wallabies en die All Blacks (11;30) in Brisbane nie, maar dit is gewis nie die geval nie.
Cheika stel sy vertroue in Wallaby-span
Daar is twee denkrigtings in rugby wanneer ʼn speler seer kry en ná ʼn paar maande weer beskikbaar is: òf hy kry dadelik sy plek terug, òf sy plaasvervanger wat in sy afwesigheid waargeneem het, behou sy plek.
All Blacks dun agterlangs, dik voorlangs
Die All Blacks lyk maar aan die dunnerige kant agterlangs, veral as die pak voorspelers nie Saterdag in Brisbane die oorhand oor die Wallabies in die derde Bledisloe-toets kry nie.
Aanhouer wen, al neem dit jare lank
Geduld is een van daardie woorde waarmee ons nie baie geduld het nie.