Slaan hulle waar hulle sterk is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Blisbokke"
Blitsbokke smyt reeks-titelkans byna weg
Die Blitsbokke het klippe gekou in hulle kwarteindwedstryd teen Spanje, gelykop gespeel en daarmee hul kans so amper-amper verbrou om weer Wêreldrugby se sewesreeks te wen.