Suid-Afrika sal teen Argentinië in die bekereindstryd van die Dubai-sewestoernooi speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Blitsbokke"
Onoorwonne Blitsbokke deur na bekerkwarteindstryd
Die Blitsbokke het die eerste dag van die Dubai-sewestoernooi onoorwonne afgesluit nadat hulle met Samoa, Kanada en Nieu-Seeland afgereken het.
Blitsbokke is dorings in Dubai
Die Blitsbokke is ongetwyfeld die seweskonings van Dubai: Die Suid-Afrikaners het reeds tien keer met die bekerlouere in dié woestynstad weggestap.
Blitse wil vergoed vir vorige seisoen se geploeter
“Verlede seisoen was ons spel glad nie op standaard nie. Dit het seergemaak en ons is vasberade om beter te speel.”
Blitsbokke weer gereed vir ʼn tikkie ‘Specmagic’
Rosko Specman is in die Blitsbok-groep vir die Dubai-sewestoernooi, terwyl Selvyn Davids die kapteinskapleisels sal vasvat.
Achilles kortwiek Ngcobo se Dubai-planne
Suid-Afrika se seweshoofafrigter het sy achilles-sening tydens ʼn oefensessie in aanloop tot die toernooi beseer en moes ʼn operasie ondergaan.
Blitsbokke vat vlam toe dit byna nie meer saak maak
Dit was wonderlik om te sien hoe vaardig die Blitsbokke was; hoe hulle op volle vaart die gapings oopgeklief het, die Amerikaners agter die voordeellyn gewurg en in foute gedwing het.
Nog streepsuiker vir Blitsbokke
Die Blitsbokke se teleurstellende vertonings in dié seisoen se sewesreeks duur voort.
Blitsbokke wil sake in Londen regruk
“Die outomatiese kwalifiseringsproses vir die Olimpiese Spele is nog nie verby nie en ons sal hierdie naweek ons heel beste gee.”
Geduld is die wagwoord vir Blitsbokke
Die Blitsbok-bestuur sal hoop dat die terugkeer van sterre soos Justin Geduld, Dewald Human en Ronald Brown vir die span ʼn broodnodige adrenalieninspuiting in Toulouse sal gee.
Blitsbokke koud tot louwarm
Beserings en verskeie topspelers wat uitgetree het of ander wat eerder verkies om 15-manrugby te speel, het die span op sy knieë gedwing.
Hongkong-sewes: Streepsuiker vir Blitsbokke
Die Argentyne het met twee minute se speeltyd oor ʼn drie gedruik wat verdoel is om met 7-0 voor te loop.
Blitsbokke wil verdediging opskerp in Hongkong
“As ons nie ons teenstanders op verdediging met rus laat nie, weet ek dat ons ʼn goeie naweek sal hê. Ons eerste doelwit is om in die bekerkwarteindstryd te speel.”
Ngcobo wil sewesveldtog regruk met dié spelers
“Die Blitsbokke het beslis harde lesse in Los Angeles en Vancouver geleer, maar dit is nou iets van die verlede. Ons is opgewonde oor die nuwe avontuur wat in die Verre Ooste wag.”
Gewonde Blitsbokke trek versterkings nader
Suid-Afrika se sewesspan is tans sewende op die HSBC-punteleer.
Blits-skok: Sewesspan nou 7de op punteleer
“Om te wen is ʼn gewoonte en ek dink dat verloor ook ʼn gewoonte kan word as ʼn mens nie indringend uit daardie gat probeer klim nie.”
Blitsbokke in taai Vancouver-groep
Die Suid-Afrikaners sal nie té lank kan tob oor die fiasko in Los Angeles nie; die volgende toernooi in Kanada begin reeds Vrydag.
Blitsbokke moet hulself regruk ná LA-ramp
“Die Blitsbok-embleem en ons ondersteuners verdien nie sulke spel nie.”
Eilandmanne verrinneweer Blitsbokke in LA
Suid-Afrika se sewesspan het sleg tweede teen Fidji (28–7) en Samoa (45–5 ) in die Los Angeles-toernooi gekom.
Blitse verloor teen Ierland, Uruguay
Die Blitsbokke kom nou vanaand teen Fidji in die bekerkwarteindstryd te staan.