“Ons het met daardie vertoning weer ʼn bietjie trots in die trui teruggesit, maar mag nooit tevrede met onnodige foute wees nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Blitsbokke"
Blitse wil fokus in Hamilton behou
“Wanneer dit by sewesrugby kom – ongeag of dit ʼn oggend- of middagwedstryd is – moet jy 100% gereed wees vir enige uitdaging.”
Blitsbokke speel teen ‘70% van potensiaal’
Die nasionale sewesspan kon weliswaar nie hul droom bewaarheid om weer met die louere in Kaapstad weg te stap nie, maar hulle is steeds eerste op die internasionale sewespunteleer.
Blitsbokke pak Samoa in halfeind
Die Blitsbokke het Saterdagaand hul ondersteuners ʼn paar benoude oomblikke besorg voordat hulle Brittanje in die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewestoernooi geklop het.
Blitsbokke moet krane oopdraai teen Britte
Die sewespartytjie in Kaapstad word net al lekkerder met die Blitsbokke wat binnekort in die bekerkwarteindstryd teen Groot-Brittanje te staan kom.
Blitsbokke wil in Tafelberg se skadu baljaar
“Dit is lekker om in Kaapstad te wees met ʼn bietjie momentum aan ons kant. Ons het in Dubai gesien wat kan gebeur as ons speel soos wat ons kan; ons moet dit nou net weer doen.”
Blitsbokke steeds seweskonings
Dit was die Blitsbokke se tiende titel in Dubai sedert daar in 1999 die eerste keer meegeding is.
Fidji wag vir Blitse in kwarteindstryd
Ondanks twee nederlae het die Blitsbokke steeds vir die beker-uitspeelwedstryde in Hongkong gekwalifiseer.
Blitsbokke groet Powell met spogvertoning
Dit mag dalk ʼn wedstryd of twee te laat gekom het, maar die Blitsbokke het gespeel soos die span wat vroeër vier toernooie op ʼn streep in die HSBC-sewesreeks gewen het.
Blitse ook deur Argentyne oorrompel
Vir die tweede agtereenvolgende kragmeting het Blitsbokke die Kaapstad-stadion stil gespeel.
Blapsbokke!
Ierland was gisteraand in Kaapstad die beter span teen die Blitsbokke. Maar Shakes Soyizwapi se span het eintlik hul eie bekerdroom gekelder.
Shakes sê Blitsbokke moet verdediging regskud
ʼn Begeesterde Ierse span wag vanaand om 22:33 in die kwarteindstryd van die Seweswêreldbeker in Kaapstad.
JC kan in Tafelberg se skadu baljaar
In 2019 het Wêreldrugby ʼn video van JC Pretorius gedeel waar hy ʼn spoed van 35 km/h op die aanval in Vancouver bereik. Nodeloos om te sê het hy toe hakskene vir die verdedigers gewys.
Blitsbokke wil Statebondglorie in Kaap herhaal
“Die span het baie goeie rugby in Birmingham gespeel en dit sal lekker wees as ons weer soortgelyke spel in Kaapstad by die Wêreldbeker-toernooi kan opdis.”
Blitsbokke kou harde bene in LA
Dit is neusie verby vir die Blitsbokke om met die HSBC-seweslouere weg te stap.
Blitse maak dinge vir hulself moeilik
Die Amerikaners het inderdaad met durf en passie op hul tuisveld gespeel, maar die Blitsbokke het soms ook punte op ’n silwer skinkbord prysgegee.
Sewesglorie wink vir Blitsbokke in LA
Bêre vir eers jou sakrekenaar om te probeer uitwerk wat die Blitsbokke alles moet doen om heel boaan die punteleer te eindig. Vir Neil Powell is die antwoord op al die somme eintlik heel eenvoudig.
Blitsbokke pak Kanada in kwarteind
Die Skotte het nie geweet wát hulle tref toe die Blitsbokke hulle Saterdagmiddag in Coventry stormgeloop het nie.
Aussies breek Blitsbok-harte
Die Blitsbokke het soos die span van ouds gelyk, maar die wedstrydmomentum het net voor rustyd in Australië se guns geswaai.
Blitsbokke moet weer opstaan
Musiek speel eintlik ’n belangrike rol in moderne sport – dit kan gebruik word om ’n span vóór ’n groot wedstryd te motiveer, terwyl rofstoeiers…