Die oorledene se vrou, skoonma en die vrou se vriend word verdink van sy moord.
Alles vir die sleutelwoord "Bloemfontein"
Polisiemotor tref wag, vrou
Die polisie het by hul aankoms op die toneel ’n erg beskadigde polisievoertuig en twee beseerdes in die parkeerterrein aangetref.
Ontvlug virtueel na dié plaaslike erfenisterreine
Terwyl dit niemand tans beskore is om Suid-Afrika se talle bekende óf verskuilde erfenisterreine in lewende lywe te besoek nie, is ʼn virtuele toer ʼn welkome ontvlugting die verlede in.
Bloem-dieretuin sluit finaal
Die DBV het altesaam 5 000 km afgelê om die 150 diere by hul nuwe tuistes te kry.
Apie uit selfoontoring gered
Die apie het sowat 50 m hoog in die selfoontoring gesit.
Vrou vas ná klagte oor gewapende roof
Die “rowers” moes glo van die selfoon en rekenaar ontslae raak, in ruil vir ʼn R500-beloning.
Bloem-dieretuin slagoffer van ‘kommersiële politiekery’
“Die eintlike kwessie is dat ontwikkelaars en hul politieke bondgenote die waardevolle eiendom soos aasvoëls omring, en dat die diere bloot politieke instrumente in ʼn kommersiële onderneming is.”
Diere gaan dood van honger by Bloem-dieretuin
’n Buffel, drie Barberry-skape en ’n impala het dood in hul kampe gelê.
Mangaung-metro aangekla ná honde uitgesit moes word
Vyf veiligheidshonde van die wetstoepassingsafdeling van die Mangaung-metro moes uitgesit word nadat die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) op die honde beslag gelê het.
Man gevonnis na verkragting van blinde bejaarde
Hy het ’n serp in haar mond gedruk en haar toe verkrag.
Bekende Vrystaatse boer met mes op plaas aangeval
Mimie Jacobs is in 2016 as die Vrystaat se Vroueboer van die Jaar aangewys.
Veiligheidswag dood toe hy vrou help
Een van die verdagtes het ʼn skoot afgevuur en die veiligheidswag raakgeskiet.
Van Beitbrug tot parlement vir genesing in SA
Ds. Deon van der Berg spring op 12 Maart manalleen op sy fiets om ʼn 2 200 km-toer van Beitbrug, die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika, tot by die parlement in Kaapstad aan te pak.
Honderde verhongerde diere op hoewe aangetref
“Ek het deur rye en rye diere geloop wat almal na my met desperaatheid in hul oë gestaar het.”
Pierneef-skilderyskandaal: Man in hof
Die skildery van ʼn Oos-Vrystaatse berglandskap deur die kunstenaar JH Pierneef het in Maart 2018 uit Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, se eertydse premierskantoor in Bloemfontein verdwyn
Saak afgesluit ná tienerseun wat Rover se been glo breek spoorloos verdwyn
Rover het intussen ʼn liefdevolle, nuwe tuiste by ʼn gesin in die stad gekry.
Koshuis brand by UV
Die oorsaak en gevolglike skade van die brand word tans ondersoek.
Talle beseer toe winkelsentrum in Bloem se dak ineenstort
Die dak het voor Pep Stores inmekaargesak.
Bloemfonteinse klasmaats sterf week uit mekaar
“Hy kon nooit lank kwaad bly vir iemand nie en hy het altyd ’n glimlag op sy gesig gehad.”
Brody se stert swaai al weer ná klapper-marteling
Die erg beseerde hondjie is gevind nadat kinders glo ʼn klapper in sy oor gedruk het.