Die stelsel is die eerste van sy soort in Suid-Afrika en gebruik termiese sensors om voetgangerbeweging te registreer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bloubergstrand"
Swemmer pak koue see aan; steun beenmurgregister
Die ent na Robbeneiland wat as die “Island Escape” bekend staan, is niks minder nie as uitmergelend. Só word dit deur ʼn elite oopwater-swemmers beskryf.
Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n
Deur alles, is God sy baken. Hy het geleer om op God te vertrou in moeilike tye en nie vas te kyk in sy eie realiteit en omstandighede nie.
Twee tieners verdwyn toe hulle by Blouberg swem
“Die seun het aan die gastehuiseienaar gesê dat sy niggie en nefie steeds in die see is en dat hulle in die moeilikheid is.”
Vyf brand dood in gru-ongeluk
“Nadat die brand geblus is, is meganiese toerusting gebruik om die liggame uit die motor te verwyder.”
Blouberg se strand, see weer veilig
“Die storting was weens ʼn pompstasie wat onklaar geraak het, maar dis herstel onmiddellik nadat dit aangemeld is.”
Blouberg se strand
Oorspronklike ‘n Duitse liedjie vertaal deur Christopher Torr wat Laurika Rauch weer tot groot hoogtes laat styg het. Blouberg se strand het die top 10 gehaal in die Populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye
Vragskip se wrak opgeblaas
Die wrak van die Turkse vragskip, Seli 1, wat al jare op Bloubergstrand gestrand is, is gister opgeblaas in ʼn poging om van die onooglike kuiergas ontslae te raak.
Seun tydens Guy Fawkes-vuurwerkvertoning beseer
ʼn 14-jarige seun is Maandagaand tydens ʼn Guy Fawkes-vuurwerkvertoning op Bloubergstrand in die Wes-Kaap beseer.