Argumente oor waarom die saak van die hofrol geskrap moet word, is in Februarie en Maart aangehoor en die besluit daarteen is Vrydag bekendgemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Blouligskandaal"
Blouligskandaal: Phahlane vra dat saak van rol geskrap word
Die voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris lt.genl. Khomotso Phahlane sê die saak word onbillik vertraag.
Polisiehoë geskors midde blouligskandaal
Nóg ’n polisiebeampte is pas geskors vir haar beweerde betrokkenheid by korrupsie.
Blouligskandaal: Polisiehoë verskyn in die hof
Sy is die 13de beskuldigde in die saak.
Polisiehoof gee steun vir ondersoek ná inhegtenisneming van nóg ’n polisiehoë
Sy is ʼn nasionale adjunk-kommissaris wat verantwoordelik is vir menslike hulpbronbestuur by die polisie.
Nóg ʼn polisiehoë vas vir ‘tenderbedrog’
Die offisier is die 13de polisiebeampte wat vasgetrek is in verband met dié bedrogsaak rakende die aanskaffing van blou ligte en ander waarskuwingstoerusting ter waarde van R191 miljoen.
Khomotso Phahlane in hof oor ‘bedrog’
Die hof het verklarings van die twee beskuldigdes aangehoor waarin Phahlane ontken het dat hy betrokke was by enige misdaad van enige aard.
Voormalige polisiekommissaris in hegtenis geneem
ʼn Voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris is Vrydagoggend op aanklagte van bedrog en korrupsie in hegtenis geneem.