Saterdag se kragmeting tussen die Hurricanes en Blues in Dunedin het al die bestanddele van ʼn feesmaal gehad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Blues"
Blues klop ’Canes in ’n kaartefees
Hurricanes delf die onderspit nadat hulle op ’n stadium met net 12 spelers moes klaarkom.
Superrugby: Stormers kry die Blues op Nuweland
Hoe sê die kwaadwilliges op Nuweland? Jy wen nie die Superrugbyreeks in Februarie nie.
Só gaan Loftus leegloop
Die Bulls was kort voor einde nog met 21 – 20 voor.
Barrett sal nie Blues aanvoer
“Ek dink nie dit sal regverdig wees om Beauden in sy eerste jaar by ons kaptein te maak nie.”
Gaap-gaap … en die Blues klop die Reds
Dit gaan ʼn gekners van tande kos om deur die res van die Superrugbyseisoen te worstel wanneer daar byna niks meer op die spel is vir die twee spanne wat speel nie.
Hoe skerp is die Sharks se tande in der waarheid?
Was die Sharks werklik so goed soos hul afgelope wegholoorwinning oor die Blues aandui, of was die Blues eenvoudig maar net swak?
Sharks te goed, ondanks Blues se ses drieë
Miskien wat dit vir die Sharks die keerpunt in wat tot dusver ʼn ietwat teleurstellende seisoen was.
Blues wys die Leeus wat nog vir hulle voorlê
Dis miskien te gou om te oordeel, want die Britse en Ierse Leeus is nog besig om elke toerlid speelkans te gee, maar hulle sal na die neerlaag Woensdag teen die Blues in Auckland wéét wat vorentoe wag.
[Luister] Dan Patlansky bring binnekort nuwe album uit
Die blues-en-rock-sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler Dan Patlansky noem nou wel Suid-Afrika sy huis, maar dié sanger maak internasionaal só opslae dat kanse vir Suid-Afrikaanse aanhangers al skraler word om sy plaaslike konserte by te woon. Dié sanger stel binnekort sy nuutste album bekend.
Cheetahs die eerste keer in die uitspeelrondes
Die Cheetahs het hul plek in die uitspeelrondes bespreek deur die Nieu-Seelandse Blues met 34-13 in Bloemfontein uit te stof.
Stormers val vas in Albany
Die Stormers het hul vyfde nederlaag in nege Super15-wedstryde gely.