Die soektog na die vermiste tiener wat Maandag laatmiddag by die Blythedale-strand in die see verdwyn het, is Woensdag voortgesit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Blythedale"
Tienerseun vermis aan KZN-kus
Teen sononder, nouliks ʼn uur nadat die soektog begin het, moes dit weens swak lig afgelas word. Vroeg vanoggend het reddingsbeamptes weer begin soek.