Die R18 Classic is ’n paradoks. Daar is soveel verkeerd met die fiets, en tog is dit juis sy onvolmaaktheid wat hom amper perfek maak.
Alles vir die sleutelwoord "BMW"
BMW se K 1600-reeks opgeknap
Die hele reeks is in splinternuwe kleurskemas beskikbaar en daar is klein veranderinge aan die enjin aangebring.
Blitsige BMW, sedan of koepee?
Albei voertuie het identiese dryfstelsels en word aangedryf deur ʼn turboaangejaagde 3.0 inlyn-sessilinder wat 375 kW en 650 Nm bied.
X3 se mondigwording
Die BMW X3 het in ʼn relatiewe kort tyd ʼn ikoniese model in BMW se moderne reeks geword, en al het hy prysgewys dienooreenkomstig duurder geword, is daar geen twyfel dat hy waarde bied in die marksegment waar hy meeding nie.
Wiele2Wiele ry met Macan en X3
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die splinternuwe Porsche Macan en met die BMW X3.
BMW R 1250 RT –’n moeitelose toerfiets
Vir die 190 km-rit was die RT waarlik ’n fees om mee te ry.
Wiele2Wiele liries oor BMW se M3 Competition
Hierdie week raak die Wiele2Wiele-span liries oor BMW se M3 Competition-sedan en hulle gaan ry in stilte met Volkswagen se elektriese e-Golf. Daar is ook ‘n nuwe kompakte sportnuts om van te kies – Renault se Kiger.
BMW se R 1250 GS effe opgeknap
Die R 1250 GS is gemaak vir langafstandtoer, so BMW het nou ook aandag gegee aan die beligting.
Is dié BMW beter as ʼn Golf GTI?
BMW het nou van ʼn afstand gekyk – en besluit, hoekom kan hulle nie ʼn stukkie van VW se koek steel nie?
BMW R18 B en R18 Transcontinental
Toe BMW die R18 First Edition plaaslik bekend gestel het, is ons Kaapstad toe om met hierdie fiets te gaan ry en ek was nie beïndruk nie. Nou het BMW sy stem behoorlik dik gemaak met hulle jongste modelle, die R18 B en die R18 Transcontinental.
Sinneloos – maar tog só lekker!
Baie dinge in die lewe is nie prakties nie, en maak ook moontlik nie sin nie, maar dit bly egter lekker. Die BMW X6 is presies só.
BMW se R 1250 RT, GS en GS Adventure
BMW se R 1250 RT was nou al lank reg vir ’n opkikkering.
Wiele2Wiele gesels oor Nissan se Magnite
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Nissan Magnite, ‘n B-segment-sportnuts. Hulle gee ook raad oor wat om te doen as jou motor se vensters opwasem en gesels oor BMW se nuwe 1250-motorfietsreeks.
Blitsige Beemer beïndruk
Die M2 CS is ʼn kompakte tweedeur-vuurwa.
Zontes en BMW se 310’s gaan soek spoke
Net langs die Swaziland grens, tussen die twee grensposte Josefsdal en Oshoek, lê die dorpie Diepgezet. ’n Spookdorp.
Beperkte-uitgawe-BMW luuks en kragtig
Slaggate is nie noodwendig iets wat jy met ’n plat kar wil trotseer nie. Daar was dus huiwering om die pad na Dullstroom met BMW se sportiewe 330is aan te durf.
BMW G 310 GS – ʼn Jaar later
Brian Cheyne het aan die begin van 2020 vir hom ’n BMW G 310 GS gekoop en gee nou na ’n jaar se eienaarskap terugvoer.
ʼn Petrolkop-paradys?
BMW het sy nuwe G80 M3 en M4 bekend gestel.
BMW se 8-reeks: Duur maar pure vuur
Die M8-reeks sit boaan die BMW-troon.
Perdekrag: Episode 2
In dié episode word BMW se fantastiese M2 CS in die gietende reën na Redstar Raceway geneem vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.