Dit is baie maklik om dié BMW op te som. Dit is bitter mooi. Die gehalte is puik. Die enjin is fantasties en die hantering asemrowend.
Alles vir die sleutelwoord "BMW"
BMW C 400 X – ideale stedelike mobiliteit
As jy ’n behoefte het aan ’n ekonomiese vervoermiddel om mee te pendel, dan moet die BMW C 400 X minstens jou kortlys haal.
BMW se elektriese visie
Die BMW Vision DC Roadster gee ons ’n eerste blik na wat BMW vir ons kan opdis in die toekoms.
Enige BMW is puik met dié enjin
Party motors word gemaak deur die onderstel, ander deur die enjin. Ander weer deur die sinergie tussen die twee. Ek glo BMW het ʼn ander benadering.
Bekendstelling – BMW C 400 X
Die idee was om ’n motorfiets te skep wat die daaglikse pendel nie net draaglik maak nie, maar dat jy in werklikheid uitsien daarna.
Bekendstelling: BMW se 3-reeks, die ikoon
In sy geheel is die nuwe 3‑reeks ʼn indrukwekkende produk. Die bougehalte is uit die boonste rakke, en BMW se stamboom onweerlegbaar.
Bekendstelling: Die nuwe BMW R 1250 GS en GS Adventure
“As jy voor ’n bultjie staan en jy sien net los klippe, dan kyk jy maar net op, gee petrol en hou vas…”
Verdagte dood in skietery met polisie
“Tydens die skietery het een van die verdagtes in ʼn polisievoertuig gespring en weggejaag.”
BMW S 1000 XR: Die goue middeweg
As jy hou van toer, maar geen geduld het om by jou bestemming te kom nie, dan is die BMW S 1000 XR net die fiets vir jou!
Bekendstelling: Die voorvader is terug
Die voertuig is uiters luuks en bied enige speelgoed wat dié soort kliënt sal wil hê, skryf Brendon Staniforth.
Die stil revolusie ook in SA op pad
Jy gaan hulle nie hoor nie omdat hulle so stil is, maar elektriese motors gaan ‘n revolusie in ons lewens en die wêreld se motorbedryf teweegbring.
BMW se twee nuwe middelslag‑avonturiers
Dalk roep die oop pad jou, en dan moet jy luister, skryf Brian Cheyne.
Bekendstelling – BMW R 1250 GS en R 1250 RT
Wat wel nuut is vir 2019, is BMW se nuwe ShiftCam-tegnologie vir die nokaste.
Bekendstelling: Koepees groei soos bossies
Die splinternuwe X4 voel myle beter as sy voorganger, skryf Brendon Staniforth.
Padtoets: Pure BMW-rygenot
Nie net is hy rats nie, maar as mens mooi ry, kan mens 4 ℓ/100 km handhaaf. Dit wil gedoen wees, skryf Brendon Staniforth.
SA span weer wenner by Internasionale GS Trophy
Een ding is seker, Suid-Afrikaners weet hoe om ʼn BMW GS te ry, skryf Brian Cheyne.
BMW GS Trophy-saamtrek weer aangebied
Harley-Davidson en BMW is kontinente verwyder van mekaar, en tog deel hulle een eienskap: Jy koop nie net ’n motorfiets nie, jy koop ’n leefstyl.
Bekendstelling: BMW se jongste sakeatleet
Dié voertuig is Usain Bolt in ʼn Armani-pak, skryf Brendon Staniforth.
Bekendstelling: Modieus én mooi…
Waar pas die nuwe BMW X2 in die modelreeks? Wel, tussen X1 en X3. Maar hoekom? BMW lok die meer volwasse mark met X1, X3 en tóg X5. Maar wat van jonger mense met genoeg geld wat iets regtig besonders soek? Welkom almal, aan die nuwe X2.
Dié BMW-motorfiets ʼn avontuurlike buksie
Met die intrapslag is daar baie duidelik vir ons vertel dat die G 310 GS nie ʼn vrotpadfiets is nie. Dit is by uitstek ʼn pendelfiets met ʼn klein bietjie grondpadvermoë, skryf Brian Cheyne.