Die 80-jarige Hewitt het sedert September 2016 tronkstraf in die St. Alban- korrektiewe sentrum in Port Elizabeth uitgedien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bob Hewitt"
Bob Hewitt-slagoffer: ‘Ek is wéér in die steek gelaat’
Hewitt, wat binnekort op parool vrygelaat word, hou vol sy slagoffers het sy “bedoelings misverstaan”, maar een van dié vroue sê sy gaan haar nie sommer weer laat stilmaak nie.
Raad besluit oor parool vir Bob Hewitt
Die 80-jarige Hewitt het drie jaar, ses maande en 22 dae van sy vonnis van ses jaar uitgedien.
Geen parool vir Bob Hewitt
Die hersieningsraad vir korrektiewe toesig en parool het die voormalige tenniswêreldkampioen en veroordeelde seksoortreder Bob Hewitt (78) se aansoek om parool hersien en ter syde gestel.
Bob Hewitt bly agter tralies; minister beveel hersiening van parool
Die minister het Sondag in ʼn verklaring gesê hy het met kommer kennis geneem van die gebrek aan deelname deur slagoffers in die parool-oorwegingsproses.
Bob Hewitt dalk binnekort op parool
“Ons gaan die minister vra dat die besluit hersien word. Ek gaan voort op die grondslag, met die inligting wat aan my voorsien is, dat die paroolraad vergader het en Bob Hewitt op parool vrygelaat gaan word.”
Hof sê oor parool vir Bob Hewitt
Hewitt is in Mei 2015 skuldig bevind aan verkragting en onsedelike aanranding en dien sedert September 2016 tronkstraf uit.
Bob Hewitt doen aansoek om parool
Die voormalige tenniswêreldkampioen Bob Hewitt (78) het aansoek gedoen om parool ná hy in Mei 2015 skuldig bevind is op aanklag van verkragting en onsedelike aanranding.
Bob Hewitt vandag tronk toe
Die veroordeelde verkragter en voormalige tennisster Bob Hewitt sal hom na verwagting vandag by die St Albans-gevangenis in Port Elizabeth aanmeld.
Bob Hewitt se tweede appèlaansoek geweier
Die veroordeelde verkragter en voormalige tennisster Bob Hewitt se tweede aansoek om verlof tot appèl teen sy vonnis van ses jaar tronkstraf is geweier.
Bob Hewitt se appèl misluk
Die veroordeelde verkragter en voormalige tennisster Bob Hewitt se appèl teen sy vonnis is deur die appèlhof van die hand gewys.
Hewitt in die appèlhof
Die veroordeelde verkragter en voormalige tennisster Bob Hewitt se appèlsaak teen sy ses jaar lange vonnis word na verwagting Dinsdag in die hoogste hof van appèl aangehoor.
Woede oor berigte dat ‘Hewitt se slagoffers saamgespan het’
“Die kommunikasie tussen die vroue het begin lank voor die saak hof toe gegaan het. Hulle het hul ervarings gedeel en die langtermyneffek van hul kindertydtrauma. Dit is nie ongewoon nie.”
Hewitt misluk in aansoek om verlof tot appèl
Die voormalige tennisster en veroordeelde verkragter Bob Hewitt se aansoek om verlof tot appèl het Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof misluk, maar hy gaan glo nie ophou om sy skuldigbevinding teen te staan nie.
Hewitt wil teen vonnis appelleer
Die voormalige tenniswêreldkampioen Bob Hewitt (75) gaan na verwagting Dinsdag aansoek doen om verlof tot appèl nadat hy Maandag in die hooggeregshof in Pretoria tot tronkstraf en ʼn boete van R100 000 gevonnis is nadat hy aan verkragting en onsedelike aanranding skuldig bevind is.
Bob Hewitt tot tronkstraf gevonnis
Die voormalige tenniswêreldkampioen Bob Hewitt (75) is Maandag in die hooggeregshof in Pretoria tot tronkstraf gevonnis nadat hy aan verkragting en onsedelike aanranding skuldig bevind is.
Onduidelikheid of Hewitt vandag gevonnis gaan word
Daar is onduidelikheid of die vonnisoplegging van die voormalige tenniswêreldkampioen Bob Hewitt (75), wat aan verkragting en onsedelike aanranding skuldig bevind is, Maandag in die Pretoriase hooggeregshof gaan voortgaan soos geskeduleer is.
Hewitt hoor eers dán sy lot
Die vonnisoplegging van die voormalige tenniswêreldkampioen Bob Hewitt (75), wat aan verkragting en onsedelike aanranding skuldig bevind is, is Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria uitgestel.
Bob Hewitt vandag gevonnis
Die voormalige tenniswêreldkampioen Bob Hewitt (75) sal Vrydag in die Noord-Gauteng-hooggeregshof gevonnis word nadat hy aan verkragting en onsedelike aanranding skuldig bevind is.
Bob Hewitt op borg vrygelaat
Die tennislegende Bob Hewitt is Maandag op borg vrygelaat nadat hy in die hooggeregshof in Johannesburg, wat in Palm Ridge sit, aan verkragting en onsedelike aanranding skuldig bevind is.