Teen 427 km² is die Bobcat-brand die grootste ooit in die Los Angeles County en dit woed al meer as twee weke lank. Dit is tans nog net 15% onder beheer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bobcat-veldbrand"
Brand in Kalifornië die VSA se dodelikste vanjaar
Onder diegene wat steeds vermis word, is ʼn egpaar wat hul seun vroeër gebel en gesê het hulle gaan aan die vlamme probeer ontkom deur skuiling in ʼn dam te soek.
Kalifornië-veldbrande: Miljoene hektaar reeds in puin gelê
Die brande is glo veroorsaak deur meer as 12 000 weerligstrale wat die gebied getref het.