Lede van ʼn gemeenskap in Noordwes het Maandag ’n verdagte in ’n sakeroof voorgekeer, met klippe bestook en aan die brand gesteek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "boendoegeweld"
Twee vroue dood in boendoegeweld
Die polisie en mediese dienste is na die toneel ontbied waar hulle die vroue aangetref het. Hulle was sleg verbrand en die skare het in daardie stadium reeds uitmekaar gegaan.
Drie sterf ná boendoegeregtigheid
“Die polisie gaan genadeloos wees met mense wat geregtigheid in eie hande neem deur mense aan te val wat hulle van misdadigheid beskuldig.”
Polisie veroordeel gesinsgeweld, boendoegeregtigheid
“Gemeenskapslede moet ook ophou met die neiging om die reg in eie hande te neem.”
Drie dood in boendoegeweld
Die waarnemende nasionale polisiekommissaris het twee voorvalle waarin drie mense tydens boendoegeweld vermoor is ten sterkste veroordeel.
Twee vas weens boendoegeregtigheidsaanvalle
“Die gemeenskap het die man na ʼn area langs die skool gesleep, waar hulle hom verder aangerand en aan die brand gesteek het.”
Nege vas vir boendoegeweld
Nege mans is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hulle glo die reg in eie hande geneem en ʼn vermeende inbreker doodgeslaan en nog twee glo erg aangerand het.