“Ek is iemand wat van my eie spasie hou, maar ek het besef ek hou daarvan as Alri saam met my in my spasie is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boer soek ‘n vrou"
Boer Johan en sy Esmerélda steeds smoorverlief
Boer Johan van ‘Boer soek ʼn vrou’-faam het Esmerélda op 20 Maart amptelik gevra om sy meisie te wees en ná twee maande blom die liefde steeds.
Liefde blom vir dié TV-boere
Sedert die reünieprogram in November verlede jaar geskiet is, het ʼn paar verwikkelinge in dié boere se liefdeslewe plaasgevind.
‘Boer soek ʼn vrou’-aanbieder gee jawoord
“Vandag is ek die gelukkigste man op aarde om die ongelooflike en beeldskone vrou my bruid te kan noem.”
‘BSV’: Verliefde boere hou Kaapse reünie
Hoewel vier van die topvyf-boere saam met die pasmaats wat hulle tydens die seisoen gekies het, vir die reünie opgedaag het, het die liefde nie vir almal geseëvier nie.
Marciel trek weer plaasstewels aan vir ‘BSV’
“Ek is dankbaar vir die avontuur wat voorlê.”
‘BSV’: Liefde blom in Tankwa-Karoo
Een van die boere het glo reeds een van die meisies amptelik uitgevra en is nou in ʼn verhouding.
Kyk: Sangduo Reën wil positiwiteit met nuwe album saai
Die duo se splinternuwe album Weer is nou op alle groot stromingsdienste beskikbaar en bevat ʼn treffer met ʼn gewilde Afrikaanse sanger.
Foto’s: ‘BSV’ – Oë vonkel toe vroue boere aan familie, vriende voorstel
“Ek sal glad nie omgee as hy my vra om sy meisie te wees nie.”
‘BSV’-boere het skoot hoog deur
“Ek wil nie ʼn louwarm ding hê nie – ek wil ʼn vuurwarm ding hê.”
‘BSV’: Dinge raak nou ernstig
Op een van die plase het ʼn vrouedeelnemer haar tasse gepak, terwyl ʼn boer op ʼn ander plaas sommer albei vroue gelyktydig die trekpas gegee het.
Boere gooi flikkers na makietie saam met familie, vriende
Die boere het vanaand die laaste twee vroue op elkeen se plaas aan familie en vriende voorgestel, en dit lyk of die kuiertjie hulle help om te besluit wie werklik vir die manne bedoel is.
‘BSV’: Een pak self tasse op gewilde boer se plaas
“Ek voel nie dat daar ʼn konneksie tussen my en hom is nie en ek dink nie hy hoef ʼn keuse te maak as ek reeds weet dat hy nie my tipe is nie.”
Nuwe lid vir sangduo Reën
“Dit is bittersoet,” sê René in ʼn onderhoud met Maroela Media.
Babanuus vir ‘Boer soek ʼn vrou’-paar
“Dankie Jesus dat U ons so vinnig met die groot geskenk seën!”
Avontuur, vonke in ‘Boer soek ’n vrou’
“Ek kan beslis ʼn vonk tussen Nelis en een van die meisies sien.”
Foto’s: Vroue wys staal met trekkerry, skape vang in ‘BSV’
“Hulle is almal vir my oulik en ek vind hulle almal aantreklik.”
‘BSV’ se Nelis, Tyson se oë blink ná blitsafsprake
“Daar is definitief vonke tussen my en Tyson. Ek hoop hy voel dit ook.”
‘BSV’ se boere gooi blitsig flikkers in die Kaap
“Toe ek vandag daar instap, het my bene lam geraak. Ek was bloedrooi en het heeltyd gelag. Daar was beslis meer butterflies as wat ek in die brief genoem het.”
‘Ek is net Lisa’
“Ek is nou nie Kim Kardashian nie – ek is net Lisa – ek is net daardie meisie van Potch af.”