“Ons is nie blind vir mekaar se foute nie, maar besef dat die Here se opinie van ons van meer belang is.”
Alles vir die sleutelwoord "Boer soek ‘n vrou"
Nóg ’n toevoeging tot die BSV-kroos
“Ons is regtig in ekstase.”
Woelwater op pad vir gewilde BSV-paartjie
Sanel vertel dat Willem spot en sê dit was nou “Boer soek ʼn baba” vir dié paartjie, wat op 15 Mei hul tweede huweliksherdenking gaan vier.
‘BSV’ se Tyson, Alri deel babanuus
“Seisoene kom en seisoene gaan, definitief opgewonde vir die nuwe seisoen.”
‘BSV’: Boere verklap hoe sake van die liefde staan
“Ek raak by die dag meer verlief.”
Verliefde ‘BSV’-paartjies hou saam vakansie
“Aanvanklik was dit moeilik om alleen hier op te daag, maar almal het my gehelp om in te pas.”
‘BSV’ se Francois laat tonge klap ná aanrandingsklag aan lig kom
Boer Francois (51), die oudste boere-deelnemer aan vanjaar se seisoen, is nou vir ʼn ander rede in die spervuur nadat dit aan die lig gekom het dat hy in Desember 2013 aangekla is van aanranding.
Kwik styg nóg hoër tussen boere, vroue op ‘BSV’
“Sy beïndruk my verskriklik. Ek hou baie, baie van haar. Sy is ʼn pragtige mens. Sy werk sag en sy kan regtig enigiets doen.”
‘BSV’: Boer Francois se besluit wéér vir hom gemaak
“Ek wou nie verneder voel as hy iets sê wat ons altwee eintlik klaar weet nie.”
‘BSV’-baba tuis ná 68 dae in hospitaal
“Jy moet net oorgee en vertrou, die Here se plan is soveel groter en beter as jou eie.”
‘BSV’: Deelnemers maak van naderby ogies
“Ek is 23. Ek het nie ingeskryf vir klein geskenkies en TV time nie, want ek hou van standvastigheid. Ek hou van ʼn verhouding. Ek wil trou, ek wil kinders hê. Dis my doel in die lewe.”
‘BSV’: Boere nog geheimsinnig oor hul keuses tydens familiekuier
“Om nie te weet waar ek staan nie, is irriterend.”
‘BSV’: Eerste vroue kry trekpas
“Hy is definitief versigtig met sy hart en hy wil dit vir die regte persoon gee,” het Anja gesê.
‘BSV’: Boere, vroue flankeer, leer mekaar ken
“As jy maatjies maak is dit ʼn bonus, maar dit is nie waarvoor ons hier is nie. Ons is nie hier om maatjies te maak nie.”
‘BSV’: Volstruisplaas reeds een vrou kwyt
“Uit respek vir jou en myself, asook vir die ander persoon, wou ek graag in persoon vir jou kom sê dat ek besluit het om nie op die plaas aan te bly nie.”
‘BSV’: Dié vroue gaan plaas toe
Vanjaar se topvyf-boere van Boer soek ʼn vrou het elkeen in Donderdagaand se episode drie vroue saam met hulle plaas toe genooi.
‘BSV’: Blitsafsprake laat boere bloos
Die vyf boere op vanjaar se seisoen van Boer soek ʼn vrou het behoorlik gebloos tydens hul ontmoeting met die tien vroue wat hulle gekies het uit stapels briewe wat hulle ontvang het.
Geloof anker ‘BSV’ se pittige vroueboer
“Dit is vir my ʼn riem onder die hart dat ek onbewustelik ʼn platform soos Boer soek ʼn vrou kon gebruik om vroue te inspireer om te wil boer, en mense te inspireer om vreesloos hulle geloof uit te leef.”
Foto’s: Hier is ‘BSV’ se topvyf-boere
Vanjaar se gewildste boer kom van Ottosdal in Noordwes.
‘BSV’: Leer ken vanjaar se 10 boere
Marciel kies koers na die uithoeke van die land om 2023 se tien boeredeelnemers nog beter te leer ken.