Lochner de Kock en Francois Stemmet praat oor die rolle wat hulle vertolk in Boggomsbaai en Mari Bosman gesels oor haar musiek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boggomsbaai"
Soektog na die mees kreatiewe handwerker en Boggomsbaai se akteurs praat oor radiodrama
Monean Winterbach van Metz Press uitgewers praat oor die soektog na die kreatiewe handwerker van die jaar en ons gaan maak ʼn draai by ‘n opname van die radio-vervolgverhaal, Boggomsbaai.
Splinternuwe radiovervolgverhaal kry ʼn eie lewe op sosiale media
Boggomsbaai is ʼn splinternuwe Afrikaanse radiovervolgverhaal van byna vyf maande wat van vandag af op verskeie gemeenskapsradiostasies dwarsoor die land gehoor kan word.
Splinternuwe radiovervolgverhaal kry ʼn eie lewe op sosiale media
“Boggomsbaai” is ʼn splinternuwe Afrikaanse radiovervolgverhaal van byna vyf maande wat van vandag af op verskeie gemeenskapsradiostasies dwarsoor die land gehoor kan word.