ʼn Onthoofde liggaam is Sondag in Boitekong naby Rustenburg in Noordwes opgespoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boitekong"
Geweld duur voort in Rustenburg
Rustenburgse polisie ondersoek nog ʼn aanklagte van brandstigting en opsetlike saakbeskadiging nadat ʼn opleidingsentrum in die vroeë oggendure afgebrand is.