Inwoners van Boitumelong in Bloemhof, Noordwes, het Dinsdag 12 huise van polisiebeamptes in die gebied afgebrand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boitumelong"
ANC versoek kalmte in Bloemhof
Die ANC het Dinsdag ʼn beroep gedoen op die inwoners van Bloemhof in Noordwes nadat ses huise Maandag gedurende ʼn gewelddadige betoging in Boitumelong afgebrand is.