“Suid-Afrikaanse boere het van die beste kleinveegenetika ter wêreld, veral bokke. Gegewe die pryse wat ons kry, is daar ʼn sterk aanvraag van regoor die wêreld.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bokbedryf"
Bokboere het rede om fees te vier
Tydens die geleentheid wat deur Saai gereël is, is twee inheemse veldbokke op die spit gesit en gaste is op bokmelkkaas en -roomys getrakteer.