ʼn Gautengse verkeersbeampte is die naweek in sy huis vermoor terwyl sy dienspistool en private voertuig ook gesteel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boksburg"
Hond aflaai-storie is onwaar, sê Netcare
Die Netcare-werknemer gaan regstappe neem ná vals bewerings op sosiale media.
Netcare ondersoek ‘werker’ wat glo hond langs pad wou los
’n Facebook-plasing met ’n foto van ’n vrou in ’n Netcare-uniform wat glo ’n hond langs ’n pad wou aflaai, word tans wyd versprei.
Boksburg-inwoners wakker geskud
“Dit het gevoel asof ’n vragmotor in ons huis vasgery het,” skryf Collett Botma op Facebook.
Ma, seun vreesbevange toe kapers in uniform toeslaan
“Jy sal nie dít nie en jy sal nie dát nie, maar in daardie oomblik is dit anders. Die belangrikste op die ou einde is dat ons hier is – lewend om ons storie te vertel.”
Twee sterf wat onder munisipale bus beland
Die munisipaliteit gaan berading verskaf aan diegene wat die voorval gewaar het.
Vyf vas ná rooftog in Boksburg
ʼn Polisiebeampte, wat nie aan diens was nie, het vinnig reageer toe hy ingelig is oor ʼn rooftog Woensdagoggend by ʼn poskantoor in Boksburg.
Ernie ‘Lastig’ Solomon vroeër vanjaar ook geskiet
Die onlangse skietaanval op Ernie “Lastig” Solomon in Boksburg was nie die eerste aanslag op sy lewe vanjaar nie.
Bendeleier dood, baba gewond in skietery aan Oos-Rand
Volgens die nooddienste is ’n volwasse man doodgeskiet en drie kinders in die voorval gewond.
Klag teen polisieman wat glo aanrand gewysig
Die polisiebeampte was veronderstel om reeds vandag in die hof te verskyn.
Video: Polisieman aangekla van aanranding
In die video kan gesien word hoe die beampte doelgerig na die man stap en hom begin slaan.
Vyf doodgeskiet ná transitoroof
“Met die span se aankoms by die huis het ’n skietgeveg tussen die rowers en die polisie uitgebreek.”
Familie wag weke vir oorlede pa se oorskot
“Hy is alleen dood en ons kan nie eers sy liggaam sien voordat hy veras word nie.”
16 vas na sakeroof gefnuik word
“Die multidissiplinêre span was gereed toe hulle die verdagtes se voertuie gewaar het en ʼn skietgeveg het tussen die lede en die verdagtes uitgebreek.”
Covid-19: 24 toets positief by Dis-Chem in Boksburg
Die apteek is intussen ontsmet en weer oopgestel met nuwe personeel aan diens.
Drie betrap met plofstof
Bomspesialiste is ingeroep om die tipes plofstof te identifiseer.
Fabriekswerker bygebring ná elektriese skok
Paramedici kon daarin slaag om ʼn polsslag by die man te herwin.
Voertuig tref jong man op N12 op pad na Springs
Marx het in die pad inmekaargesak.
Boksburg-pa brand huis af; sterf saam met kleuter
ʼn Pa en sy driejarige dogter het Donderdagoggend in die Ramaphosa- informele nedersetting in Boksburg verkool nadat hy glo die gesin se plakkershuis aan die brand gesteek het.
Verkragting van kleuter van hofrol geskrap, DA woedend
Die saak teen ʼn vermeende verkragter van Boksburg is van die hofrol geskrap weens ʼn tekort aan bewyse. Dié besluit het die DA warm onder die kraag.