’n Onderwyseres is ten aanskoue van haar gr. 2-klas met ’n mes gesteek nadat ’n aanvaller oor ’n hoë heining gespring het om die skoolterrein binne te kom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bonteheuwel"
Kaapstad-ma vas oor kaalfoto’s van haarself en kinders
‘n 32-jarige ma van Kaapstad is vas ná sy glo naakfoto’s van haarself en haar kinders op die donkerweb verkoop het.
Agt maande oue baba sterf ná aanranding
Die baba het kopbeserings, inwendige beserings, kneusplekke en bytmerke opgedoen voor sy dood.
Pa, 2-jarige kind in Bonteheuwel doodgeskiet
Die kind is na die Rooikruis-kinderhospitaal gehaas waar hy later aan sy beserings beswyk het.
Bonteheuwel: Die mooi, te midde van ’n pandemie
“Die sleutel tot hierdie sukses,” sê McKenzie, “is eenheid, want as ’n gemeenskap is ons sterk.”
Nog ʼn kind van die Kaapse Vlakte vermis
Nog ʼn kind van die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap is as vermis aangemeld. Dié keer ʼn tiener van Bonteheuwel.
Veiligheid vir Bonteheuwel te midde van nóg misdaad
Die stad het sy eerste buurtveiligheidspan in 2017 van stapel gestuur in ʼn poging om misdaad te bekamp in voorstede wat deur die polisie se jaarlikse misdaadstatistieke geïdentifiseer is.
Kaapse bendespan behaal sukses
ʼn Uur later het die eenheid se lede Hillcrest Court in Nooitgedacht gepatrolleer toe hulle ʼn verdagte jong man gewaar wat begin hardloop het. Hulle het hom agternagesit, ingehaal en deursoek.
Vier gewond in Bonteheuwel-skietery
Vier mense is Maandag in Bonteheuwel in Kaapstad geskiet, het die SAUK berig.
Ouma probeer tevergeefs om baba te red
Kauthar Abrahams, ‘n agt maande oue babadogtertjie is Donderdagaand in ‘n brand in Bonteheuwel, Kaapstad, oorlede.
Man doodgeskiet ná hy polisieman wond
‘n Polisiebeampte het Woensdagoggend ʼn man in Kaapstad doodgeskiet nadat die man glo ʼn ander beampte tydens ʼn roetineondersoek gewond het.