Man vermis ná boot naby orkaan sink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bootramp"
Titanic-viool vir miljoene opgeveil
’n Viool, wat vermoedelik aan die kapelmeester aan boord van die Titanic behoort het, is vandag vir 1,45 miljoen Amerikaanse dollar op ’n veiling verkoop.
Nog ’n boot strand in Italië
In nog ’n bootramp aan die Italiaanse kus, die keer naby die eiland van Lampedusa, is minstens 94 mense dood terwyl nóg 200 vermis word.