Die borgtogverhoor van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en drie medebeskuldigdes hervat weer Maandag in die Palm Ridge-streekshof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "borgtogverhoor"
“Oscar wou Reeva se lewe red”
Adv. Barry Roux het Donderdag in sy slotargument aangevoer dat Oscar Pistorius se aksie om Reeva Steenkamp na die grondverdieping van sy huis te dra en die nooddienste te kontak, beteken dat hy haar lewe wou red.