Nuusberigte lui dat die tennislegende gekla het oor die kos en klein ruimte van sy tronksel, sedert hy drie weke gelede tronk toe gestuur is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boris Becker"
Boris Becker op pad tronk toe
Die voormalige Wimbledon-kampioen is vroeër vandeesmaand skuldig bevind op aanklagte wat verband hou met sy bankrotskap in 2017.
Becker skuldig bevind tydens bankrotskap-saak
Die 54-jarige Duitser is daarvan beskuldig dat hy miljoene pond se bates, insluitend twee Wimbledon-trofeë, versteek het om betaling van sy skuld vry te spring.
Boris Becker se trofeë verkoop om skuld te delg
Die hof het gehoor hoe van die 54-jarige se memorabilia verkoop is om sy skuld te delg.
Boris Becker in die sop oor versteekte trofeë
Die voormalige Wimbledon-kampioen kan tronkstraf opgelê word as hy skuldig bevind word.