“Ek is veronderstel om deur ʼn rouproses te gaan maar ek kan nie, want ek moet die polisie se werk doen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Boschkop"
Honderde wapenlisensies wag om afgehaal te word
Indien die vuurwapenlisensies nie betyds afgehaal word nie, sal dit teruggestuur word aan die polisie se hoofkantoor en eienaars van voor af moet aansoek doen.
Pta-skietery: Seun (14) ontbied hulp ná hy skote hoor
“Die polisie is deur veiligheidsbeamptes na die landgoed ontbied, waar die polisie die egpaar in hul slaapkamer met koeëlwonde aan hul bolywe aangetref het.”
Geen antwoorde jare ná Boschkop-kleinhoewe-moorde
“Die nagmerries is die ergste en dit hou nie op nie. Jy herleef daardie aand, daardie oproep, die gebeure, elke dag en aand oor en oor.”
Beloning uitgeloof ná moorde op Pta-kleinhoewe
“Toe ons daai aand om 21:00 die oproep gekry het, het ons lewens onherroeplik verander. Skielik moes ons begrafnis hou in plaas van ʼn troue.”
Boschkop-kleinhoewemoord: Dood van geliefde ‘ysterbroer’ ruk gemeenskap
“Ons sal nie gaan lê nie, my broer sou dit nie wou hê nie. Ons as familie gaan sterker hier uitkom en ons opnuut aan die welstand van ons mense wy.”
Egpaar op Pta-kleinhoewe aangeval, man doodgeskiet
Minstens sewe aanvallers het Donderdagaand ʼn egpaar op ʼn kleinhoewe buite Pretoria oorval. Die man, Henry Kirstein, is in die aanval doodgeskiet.
Roudiens vir vermoorde man kort voor troudatum
Niemand is nog in verband met die moord op Gavin Wolfswinkel (32), van die Boschkop-omgewing, oos van Pretoria, en sy kollega in hegtenis geneem nie.
Jong man kort voor troudag op Pta-kleinhoewe doodgeskiet
ʼn Familie wat besig was om troureëlings te finaliseer moet nou begrafnisreëlings tref nadat Gavin Wolfswinkel (32) Sondagaand op ʼn kleinhoewe in die Boschkop-omgewing, oos van Pretoria, koelbloedig vermoor is.
Twee sterf in aanval op Pta-kleinhoewe
Twee mans, wat op ʼn kleinhoewe in die Boschkop-gebied oos van Pretoria gewoon het, is Sondagaand koelbloedig deur drie verdagtes vermoor.
Bejaarde op kleinhoewe gemartel; waghond se rug gebreek
ʼn Bejaarde man van Pretoria is in die waakeenheid van ʼn hospitaal opgeneem nadat vier gewapende mans hom Maandag op sy kleinhoewe aangeval en gemartel en sy hond se rug gebreek het.
Pa gevonnis oor hy lyke brand ná seun skiet
‘n Pa is Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis nadat hy die lyke van twee vermeende wilddiewe wat deur sy seun doodgeskiet is, verbrand het.
Boschkop: Verdagtes gevang terwyl gemeenskap oor misdaad vergader
Die gemeenskap van Boschkop, oos van Pretoria, het Dinsdagaand drie gewapende verdagtes vasgetrek terwyl hulle besig was om oor ʼn vlaag misdaad in die gebied te vergader.
Nóg ʼn aanval op Boschkop-kleinhoewe
ʼn Man en vrou is Dinsdag op hul kleinhoewe in die Boschkop-omgewing oos van Pretoria aangeval en beroof, skaars vyf dae ná die liggame van die bejaarde Swanepoel-egpaar op hul kleinhoewe aangetref is.
Kleinhoewe-aanval: Bejaarde vrou sterk aan
Ralie Groenewald (74) sterk aan nadat sy Maandagoggend op ‘n kleinhoewe in Boschkop, Pretoria, gewurg en aangerand is. Haar man, Charles (76), is tydens die voorval doodgeskiet.
Noordwes-boer en sy seun vrygespreek
Douw de Beer, ʼn boer van Noordwes, en sy seun Dylan, is Vrydag in Pretoria vrygespreek op aanklag dat hulle twee mans nege jaar gelede vermoor het, het die SAUK berig.
Man vas vir moord op Pta-student
ʼn 24-jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op ʼn student uit Engeland wat in Pretoria studeer het.