Dié gewilde kos- en kuierfees is die afgelope naweek by die Pretoria Botaniese Tuin aangebied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Botaniese Tuin"
Foto’s: Jou ideale bestemmings vir Tuindag
Suid-Afrikaners vier Tuindag hierdie Sondag as ʼn manier om die tuingereedskap vir een dag te bêre en hulle te verlustig in die pragtige groen van ʼn tuin waarin daar heeljaar gewerkskaf word.
Proe’toria: Waar kos en klank ontmoet
Saterdag 5 September is dit weer tyd vir verruklike geure en mooi klanke om te ontmoet. Feesgangers kan uitsien na Proe’toria by die Pretoria Botaniese Tuin waar van die land se voorste kunstenaars gaan optree en ʼn verskeidenheid unieke kosstalletjies jou gaan verlei.
Foto’s: ‘Lewensgrootte goggas’ binnekort in Pretoria
Dié gewilde opvoedkundige insek-uitstalling word vanjaar vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied.
Nuwe kurator opgewonde oor US-tuin
“Ek wil spesifiek moeite doen om die publiek aan al ons pragtige dog bedreigde plante bekend te stel.”
Foto’s: Nostalgie, trane en hupse gryses by Buitebioskoop
Met bykans 1 500 Afrikaanssprekendes wat die afgelope Saterdag hul piekniekkomberse oopgegooi en mandjies uitgepak het om onder die volmaan by die Pretoria Botaniese Tuin te fliek, was Maroela Media en attooh! se tweede Buitebioskoop, die boetie van die destydse inryteater, weer vanjaar ʼn dawerende sukses.
[Foto’s] Goue medalje vir SA by Chelsea-blommeskou
Kirstenbosch Botaniese Tuin in Kaapstad het vandeesweek ʼn goue medalje gewen vir sy uitstalling by die wêreldbekende Chelsea-blommeskou in Londen.
Vyf vas oor rooftog in Botaniese Tuin
Vyf mense is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdag glo ʼn 26-jarige vrou beroof het terwyl sy met haar honde in die Johannesburgse Botaniese Tuin in Emmarentia gestap het.