‘n 34-jarige man is ernstig beseer nadat die trekker waarop hy gery het, op ‘n plaaspad naby Botha’s Hill buite Hillcrest in KwaZulu-Natal omgeslaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Botha’s hill"
Man sterf in KZN-ongeluk
ʼn Man is Donderdagoggend dood nadat sy voertuig op Old Mainweg in Botha’s Hill in KwaZulu-Natal, gerol het.