Alles is in rep en roer vir die Nampo-oesdag wat vanjaar tussen 14 en 17 Mei op die Nampoplaas buite Bothaville in die Vrystaat gehou word.
Alles vir die sleutelwoord "Bothaville"
Polisiebeamptes skiet veiligheidswag dood
ʼn Veiligheidswag is doodgeskiet nadat hy en die polisie gelyktydig op ʼn beweerde bankroof reageer het.