Wat Binder se prestasie meer merkwaardig maak, is dat hy in die 18de posisie weggespring het en in die laaste rondte nog tiende was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brad Binder"
MotoGP: Broer maak op vir Brad se agterstand
Darryn Binder was vir die eerste paar rondes voor.
Binder tel teëspoed op, wen nietemin Nuweling-kroon
Binder het 13de weggespring en die titel Nuweling van die jaar was so te sê reeds in die sakkie.
Motorfietsrenne: Binder-broers skitter
Nie veel om oor huis toe te skryf nie? Dink ʼn slag weer.
MotoGP: Hartseer dag vir Krugersdorp se Binder-gesin
Brad, wat sesde weggespring het, het tot vierde opgeskuif, maar sy fiets het onder hom uitgegly en hy kon nie die wedren voltooi nie.
SA se Binder maak geskiedenis
Die Suid-Afrikaanse motorfietsjaer Brad Binder het Sondag geskiedenis gemaak tydens die Tsjeggiese motorfiets-Grand Prix in Brno.
Brad Binder se nagmerrie-ren in Spanje
Binder het later in die GP ook geval, bo-oor sy fiets gerol waarna hy ook deur sy KTM getref is. ʼn Kruppel en moedelose Binder het opgestaan en kuipe toe geloop.
Moto2: Briljante Brad Binder hou heel beste vir laaste
Net drie punte! Dit is wat tussen die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder (KTM) en vanjaar se Moto2-wêreldkampioen, Alex Marquez van Spanje, gestaan het.
SA se Brad eindig sesde in San Marino GP
Die Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer Brad Binder het Sondag sesde geëindig in die San Marino Grand Prix se Moto2-ren wat by die Misano World Circuit Marco Simoncelli beslis is.