Moedelose inwoners meld klagtes glo daagliks by die Ekurhuleni-munisipaliteit aan. Ná ʼn dekade lyk dit egter of hul klagtes op dowe ore val – met ʼn probleem wat net al hoe erger word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brakpan"
Drie mense in een week in Brakpan vermoor
Een van die oorledenes se seun is intussen vir sy beweerde betrokkenheid by haar dood in hegtenis geneem.
19 vas toe polisie transitorooftog fnuik
Twee verdagtes en ‘n polisiekonstabel is tydens die operasie doodgeskiet.
Makelaar vas oor R1,7 miljoen-bedrog
Zama Precious Ngubane (39) het in die Tsakane-landdroshof in Brakpan verskyn op aanklag van bedrog en diefstal.
Vermiste Brakpan-vrou se liggaam gekry
Die polisie kon deur ’n tatoeëermerk vasstel dat die liggaam dié van Botes is.
Ma, dogter gewond tydens roof op kleinhoewe
Die verdagtes het nie ’n woord tydens die aanval gesê nie.
Gesin in huis oorval, ma geskiet
Die man het glo wakker geword van ʼn geraas en ondersoek ingestel.
Foto’s: Sewe winkels in Brakpan deur brand verwoes
Ekurhuleni-rampbestuurdienste het Vrydag ʼn blok woonstelle gered toe ʼn brand geblus is wat sewe winkels in Brakpan verwoes het.
Brand breek uit by Kendal-kragstasie
Verskeie winkels is intussen ook in ’n brand aan die Oos-Rand vernietig.
Eerste ‘Onnieveerder’ kry erkenning vir innovasie
“Die SOS weet dat toponderwysers tegnologie gebruik om leer te optimaliseer. Dit is juis waarom die SOS-Onnieveerder van die Jaar-kompetisie van stapel gestuur is.”
‘Huisrowers’ ná skietgeveg vasgetrek
Die verdagtes se vermoedelik gesteelde voertuig is glo vroeër in ʼn vlaag huisrooftogte in die omgewing gebruik.
‘Ladles of Love’-toebroodjies maak nou ook ’n verskil in Gauteng
Die projek het sedert Maart al meer as twee miljoen toebroodjies van huishoudings uit Kaapstad vir mense in nood ontvang.
Video: Hond red eienaar in gewapende roof in Brakpan
Ná Lood de Jager se afgryslike beproewing het Jacaranda FM se “Good Morning Angels” hom Vrydagoggend met goeie nuus verras.
Genade vir gestremdes in dié krisistyd
Die Solidariteit Beweging se krisisfonds het verligting gebring in ʼn baie moeilike tyd en San Michele in staat gestel om van die persoonlike beskermingsprodukte aan te koop.
Lyk van spantoring verwyder
Gespesialiseerde toerusting is gebruik om die man se liggaam van die spantoring te verwyder nadat die kragtoevoer geïsoleer is.
Uitblinker-matrikulant sterf tragies in ongeluk
Die bestuurder van die motor wat in Damian, sy broer en sy suster vasgery het, was glo besope.
Foto’s: Gemeenskap hou inry-kerk in park
“Ons mense is honger om saam te aanbid.”
Goedhartigheid soos manna uit die hemel
“Te midde van ’n moontlike krisis in hul eie huise bly dié gemeenskap net gee.”
Brakpan-vrou sterf toe haar man haar aanval
ʼn 72-jarige vrou van Dalview in Brakpan is dood ná haar 75-jarige man haar glo met ʼn skerp voorwerp aangeval het.
Reusesoektog ná noodlottige rooftog by myn
Die polisie soek na ʼn groep van ongeveer 20 verdagtes ná Maandagaand se noodlottige gewapende rooftog by DRDGold se Ergo-goudaanleg naby Brakpan aan die Oos-Rand.