Dit blyk in dié stadium dat daar by die skool ingebreek is aangesien van die slotte en deure afgebreek is.
Alles vir die sleutelwoord "brand"
Trein in vlamme gehul by Kaapse stasie
Met die brandweerdienste se aankoms op die toneel was slegs ʼn gedeelte van die trein aan die brand.
Brand teen Tafelberg-hang onder beheer
Hoewel geen vlamme meer sigbaar is nie, word sekere dele van die gebied steeds gemonitor.
4 dood toe skuiling brand
Die liggaam van ’n babaseuntjie is ook in die puin aangetref.
Jong ma, 2 kinders brand dood
Die liggame van ’n 22-jarige vrou en haar twee kinders is in die puin aangetref.
Skuiling vir bejaardes brand; talle ontruim
Vier mense het Dinsdag in ʼn ander brand in dieselfde omgewing omgekom.
Verdere terugslag vir kleuter wat as baba in hospitaal brand
Juan Venter is ʼn lewenslustige vyfjarige en van opgee is daar by hom gʼn sprake nie.
Koshuis brand by UV
Die oorsaak en gevolglike skade van die brand word tans ondersoek.
Historiese plaashuis in Paarl brand af
Die plaasopstal dateer uit 1837.
Nóg ʼn informele nedersetting in Wes-Kaap in vlamme gehul
. Omtrent 124 mense is deur die brand geraak.
Twee sterf in twee brande in Kaapstad
Met die aankoms van brandweerdienste was een persoon reeds vermis
Huis brand in Philippi; drie dood
Die liggame was onherkenbaar verbrand.
Foto’s: Gesin se huis in puin gelê op Nuwejaarsdag
“Dit is ’n aardige gevoel. Een dag het jy eintlik meer as wat jy nodig het en die volgende dag het jy nie eens ’n tandeborsel nie.”
Skool brand, miljoene rande se skade
Daar is nie geld om die skade aan die skool te herstel nie, sê Panyaza Lesufi.
Vernietigende brand tref Suiderstrand
Vrywillige brandvegters het op alle fronte verbete teen die vlamme geveg, maar kon nie verhoed dat een grasdakhuis deur die vlamme verswelg word nie.
Sterftes, verwoesting terwyl brande in Australië voortwoed
Meer as 500 brandbestryders probeer in dié stadium om minstens 120 brande in bedwang te bring.
Brand by Majuba-kragstasie geblus
Beeldmateriaal van die brandende kragstasie is Woensdag op sosiale media versprei.
Gille toe kind in brand sterf
Omstanders het die meisie se gille gehoor en ʼn deur probeer oopbreek om haar uit die brandende huis te red.
Brand breek uit by skool in Tulbagh
Die brand het drie klaskamers verwoes.
Egpaar vlug met net pajamas uit brandende huis
“Waar begin ʼn mens koop as jy skielik niks het nie?”