Motoriste onderweg na KwaZulu-Natal is aangeraai om Van Reenenspas te vermy.
Alles vir die sleutelwoord "brand"
Vrou net betyds uit brandende huis gered
Paramedici kon nie ʼn vrou se hond betyds red ná ’n brand in ʼn huis Saterdag nie.
Nóg treine brand in Kaapstad
Honderde treinwaens is die afgelope paar jaar aan die brand gesteek, maar niemand is nog hegtenis geneem nie.
Seun (14) enigste van gesin wat brand oorleef
Die ma het steeds haar baba in haar arms gehad toe sy gevind is.
D-dag vir Bank of Lisbon-gebou
Die afgebrande Bank of Lisbon word binnekort gesloop, terwyl nóg ʼn brand ʼn ikoniese sportkroeg in Kaapstad verwoes het.
Winkelsentrum in Mahikeng in ligte laaie
Daar kan in verskeie video’s op sosiale media gesien word hoe digte swart rook uit die winkels borrel.
Sowat 1 200 dakloos ná brand in nedersetting uitbreek
Twee mense is dood en meer as 1 000 mense dakloos gelaat nadat ’n brand by Die Vlei naby Athlone in die Wes-Kaap uitgebreek het.
Hulp ná brand 900 dakloos laat
Warm etes, doeke, sanitêre doekies, komberse, vrugte en gebottelde water is aan die slagoffers van die brand voorsien.
Seuntjie brand erg: ‘Ons kort net gebede’
Logan se gesig het gebrand, asook ook ʼn groot gedeelte van sy regterarm en hand. Daar is ook brandplekke op sy ander arm en een been. Hy word steeds onder sterk verdowing gehou.
Driejarige brand dood in huis in Germiston
Die eerste brandbestryders was binne sewe minute op die toneel.
Twee studente behandel ná brand by koshuis
Die gebou is onmiddellik ontruim en 164 studente is na veiligheid gebring terwyl daar gespook is om die vlamme te blus.
Meyerton-brand: ‘Dit was ʼn vreeslike dood’
Tommie en Sibongile Strauss en Sibongile se drie kleinkinders is eergister in die brand dood. Brandbestryders het Tommie en die twee oudste kinders aanvanklik uit die huis gebring, maar paramedici het hulle vergeefs probeer bybring.
Vyf gesinslede sterf in huisbrand
“Drie pasiënte is uit die huis gered terwyl dit nog gebrand het en nog twee pasiënte is gevind nadat die vlamme geblus is.”
Dodetal styg tot 33 ná brand by Japannese animasie-ateljee
“Waarom op aarde is sulke geweld nodig?” het maatskappypresident Hideaki Hatta gesê.
Baba brand toe bedjie vlam vat
Luan het in dié stadium in die bedjie probeer klouter om sy brandende boetie te help.
Groot skade ná ‘brandstigting’ op plaas
Die Koster-polisie ondersoek ʼn saak van brandstigting. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Alexandra-brand dalk nié deur kragpaal veroorsaak
Daar is aanvanklik gesê dat die brand, wat 142 plakkershutte verwoes het, ontstaan het weens ʼn kragpaal wat omgeval het.
Talle honde dood ná brand by diereskuiling
“Dit is verskriklik. Ons het niks geslaap gisteraand nie.”
Overstrand-brand woed week later steeds
“Ons grondspanne van 80 brandbestryders sal heeldag en deur die nag op die toneel bly.”
Foto’s: Wupperthal ’n tranedal ná verwoestende brand
“Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers.”