“Dit is ʼn hartseer en vernietigende slag vir hierdie merkwaardige geloofsgemeenskap,”
Alles vir die sleutelwoord "brand"
Brand by die Paarl onder beheer
Niemand is beseer in die brand waarvan die oorsaak nog nie vasgestel kon word nie, maar die polisie stel ondersoek in.
St. Francisbaai-brand: Verskeie mense beseer, 11 huise verwoes
Die munisipaliteit het ook ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om met skenkings vir brandbestryders te help.
Foto’: Eiendom in puin ná St. Francisbaai-brand
Sowat 20 eiendomme in Harbourweg het gevaar geloop om in die slag te bly.
Skool maak plan met eindeksamen ná brand
Matrikulante kon Vrydag steeds eksamen skryf nadat hulle skool se eksamenlokaal afgebrand het.
Een na hospitaal geneem ná restaurant brand
Die brandweer was gou op die toneel en die brand is teen omstreeks 12:10 geblus sonder dat dit verder as die restaurant versprei het.
Brandbestryders maande ná Jhb-brand ontslaan
Die twee brandbestryders het Maandag by die hospitaal gepraat waar hulle byna twee maande lank behandel is nadat hulle ernstig in die brand beseer is.
Predikantspaar verslae ná brand pastorie verwoes
Al die boeke wat hy ʼn leeftyd lank versamel het vandat hy in 1974 begin preek en in 1977 in sy eerste gemeente bevestig is, is verlore. “Dit was ongelooflik baie boeke, amper ʼn biblioteek.”
Brand in Suid-Kaap amper geblus
ʼn Magdom brandbestryders is na die omgewing van Vermaaklikheid, suid van Heidelberg in die Wes-Kaap, ontplooi vandat die brand Sondagmiddag 15:15 aangemeld is.
Stad help inwoners ná verwoestende brand
“Matriekleerders wat eksamen skryf, sal voorrang geniet om te verseker dat die departement van binnelandse sake hulp verleen met die vervanging van ID-dokumente en geboortesertifikate.”
Oorsaak van Bank of Lisbon-brand steeds raaisel
“Ons wag nog op verslae, maar sal ʼn verklaring uitreik sodra ons dit ontvang het.”
Pa en seun in brand vasgekeer, seun kritiek
JJ en Henry het agtergebly om ’n ogie oor die laaste van die vlamme te hou, “toe draai die wind”.
Foto’s: Brand lê historiese skool in puin
“Ons weet nog nie presies wat daar gebeur het nie, maar dis baie tragies dat ʼn skool met so ʼn groot tradisie verlore is.”
Duisende hektaar verwoes, 200 beeste dood in veldbrand
“Ek het nog nooit so iets gesien nie. Van die beeste … het verdrink of doodgebrand nadat hulle vlei toe gevlug maar in die modder vasgesit het.”
Hoewebrand woed buite beheer
“Die terrein is moeilik begaanbaar omdat ons dit net te voet kan bereik.”
Twee gesinne dakloos gelaat ná reusebrand
“Die toestande was verskriklik uitdagend weens die droë toestande en die sterk, wispelturige wind wat eers dié kant toe en dan daai kant toe waai.”
Man sterf ná verwoestende brand in reservaat
“Dit was ʼn verwoede vlammehel wat bo-oor hom én die bakkie is. Die werker het geskree en ons het net gesien mnr. Venter is aan die brand.”
Man ernstig beseer in brand by Dinokeng
“Ons lede het dadelik gejaag om hom en sy bakkie uit die vlamme te kry, maar hy het toe klaar baie erg gebrand.”
‘Wonderwerk’ dat jong man (21) leef ná sweeftuigongeluk
“Toe paramedici by hom kom, het hy 61,5% se derde- en vierdegraadse brandwonde oor sy lyf gehad. Hy was in verskriklike pyn en sy klere was van sy lyf afgebrand.”
Jhb-gebou vat weer vlam
ʼn Brandbestrydingspan is tans ook op die negende verdieping van die gebou ontplooi om te verhoed dat die brand verder ondertoe versprei.